Kennisgewing van adres verandering

Post Reply
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Kennisgewing van adres verandering

Post by Fano »

Vriende

Ons het onlangs verhuis en ek kan onthou dat mens die polisie/sentrale vuurwapen register moet laat weet van 'n adres verandering. Kan iemand vinnig help met die prosedure om te volg?

Dit is nogal wild as mens 'n las begin maak van wie almal laat weet moet word!

Dankie.
Fanie
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by Ratel »

Soos ek dit verstaan moet jy by jou DFO rapporteer en sal hulle jou dan help. As ek dit nie mis het nie moet jy dit ook binne 'n sekere tyd rapporteer.
Maak 'n verskil
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by FCLoretz »

Jy moet binne 7 dae vandat jy verhuis het by die plaaslike DFO aanmeld en vir hulle vra dat jy 'n adres verandering wil doen. And that is that.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by Capt. Yoda »

Jy het 30 dae om dit te verander by DFO na jy getrek het. Gaan net na hom met n document met jou naam en die nuwe address/proof of residence en hul doen dit vir jou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by jamalley »

Section 25
Notification of change of address
(1) The holder of a licence, permit or authorisation issued in terms of this Chapter must in writing notify the Registrar of any change in his or her physical or postal address within 30 days of such change occurring.
(2) The Registrar must within 30 days after receiving a notice referred to in subsection (1) acknowledge receipt of that notice in writing.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by FCLoretz »

Capt. Oblivious wrote:Jy het 30 dae om dit te verander by DFO na jy getrek het. Gaan net na hom met n document met jou naam en die nuwe address/proof of residence en hul doen dit vir jou.
Jy is reg kaptein

1)The holder of a licence, permit or authorisation issued in terms of this Chapter must in writing notify the Registrar of any change in his or her physical or postal address within 30 days of such change occurring.

2)The Registrar must within 30 days after receiving a notice referred to in subsection (1) acknowledge receipt of that notice in writing.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by Fano »

Dankie almal wat reageer het. Wat ek kon onthou van my opleiding in die wet was dit 30 dae soos genoem.

Ek het gister ons DFO gebel en gevra wat ek moet saambring. Hy het 'n vorm wat ek moet invul, dan ID doc asook bewys van adres, bv munisipale rekening. Hier by ons vat dit tipies 3-4 maande voordat mens jou eerste munisipale rekening kry nadat jy trek.

Ek is nou besig om 'n interessant situasie te ondervind. Het al verskeie plekke begin kontak wat mens tipies moet laat weet, bank, versekering ens. Almal wil bewys he dat jy daar bly, maw pos wat na die adres gestuur word, voordat hulle die adres wil verander (viva Fika). Ek is nou op die punt om vir myself 'n brief te skyf en na die adres te pos anders gaan ek seker nooit pos kry nie!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by Capt. Yoda »

Fano wrote:Dankie almal wat reageer het. Wat ek kon onthou van my opleiding in die wet was dit 30 dae soos genoem.

Ek het gister ons DFO gebel en gevra wat ek moet saambring. Hy het 'n vorm wat ek moet invul, dan ID doc asook bewys van adres, bv munisipale rekening. Hier by ons vat dit tipies 3-4 maande voordat mens jou eerste munisipale rekening kry nadat jy trek.

Ek is nou besig om 'n interessant situasie te ondervind. Het al verskeie plekke begin kontak wat mens tipies moet laat weet, bank, versekering ens. Almal wil bewys he dat jy daar bly, maw pos wat na die adres gestuur word, voordat hulle die adres wil verander (viva Fika). Ek is nou op die punt om vir myself 'n brief te skyf en na die adres te pos anders gaan ek seker nooit pos kry nie!

Dit is die probleem om die ding met die address op te kry.Toe ek my huis gekoop het het ek die papier saam na die DFO toe gevat waar ek die water rekening/deposito betaal het.
Daarop is jou ID nr en dan die address en ook die bewys van betaling as ek nou reg onthou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by vriell »

Fano wrote:Dankie almal wat reageer het. Wat ek kon onthou van my opleiding in die wet was dit 30 dae soos genoem.

Ek het gister ons DFO gebel en gevra wat ek moet saambring. Hy het 'n vorm wat ek moet invul, dan ID doc asook bewys van adres, bv munisipale rekening. Hier by ons vat dit tipies 3-4 maande voordat mens jou eerste munisipale rekening kry nadat jy trek.

Ek is nou besig om 'n interessant situasie te ondervind. Het al verskeie plekke begin kontak wat mens tipies moet laat weet, bank, versekering ens. Almal wil bewys he dat jy daar bly, maw pos wat na die adres gestuur word, voordat hulle die adres wil verander (viva Fika). Ek is nou op die punt om vir myself 'n brief te skyf en na die adres te pos anders gaan ek seker nooit pos kry nie!
Wonder of dit sal werk as mens beëdigde verklaring gaan aflê en dit vir hulle gee ?
Noudat dit genoem word..ek het nog nooit adresverandering gedoen nie en het maar so saam met die aansoeke vir bykomende wapens ingehandig en was nog nooit ge-"query" nie...in elkgeval iets om beslis te onthou !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Kennisgewing van adres verandering

Post by Beer (Christo) »

Ek het aangedring op 'n 'acknowledgement of receipt' vir my addres verandering.

Jy weet mos hoe goed hulle papier werk is.....
Post Reply