gee raad asb!!

Post Reply
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

gee raad asb!!

Post by willienel »

ek het n 308 en het n knaldemper laat posit, sonder hom skied hy reg groepeer mooi maar met di knaldemper skied hy bond soos in n A4 papier vol wat is fout dis n duursame knaldemper wa soek ek di fout help asb
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: gee raad asb!!

Post by RUPERT »

Het jy gekyk of daar dalk merke binne die knaldemper is waar die punt dalk raak wanneer die ronte geskiet word?
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: gee raad asb!!

Post by willienel »

Rupert,dit lyk nie regtig so ni di patron kom tog gud uit
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: gee raad asb!!

Post by RUPERT »

Gaan terug na die gunsmith wat die draad gedraai het en dat hy ook net seeker maak want dit maak nie sin vir my dat hy sonder die knaldemper groep nie maar met die knaldemper op skiet hy bond.

Kyk miskien as jy die knaldemper af het of jy n papier tussen die loop en die kolf kan deur trek tot by die aksie.Sit dan die knaldemper weer terug en trek die papier weer deur.

Miskien is die knaldemper n bietjie swaar en veroorsaak dat die loop nou aan die kolf se binnekant raak.So n drukpunt kan ook baie moeilikheid veroorsaak.
Post Reply