Page 1 of 1

HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Sun Jun 01, 2014 8:54 pm
by renier183
Hi Manne
Ek het 'n Musgrave 6.5 x 55se, ek het nie QL nie maar ek het die data wat julle soek kan julle myhelp asb

laupa doppe
cci 250 primer
dop kapsiteit 58.62 gr water
tpl 80mm
s365 lot 072

By voorbaat Dank

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Sun Jun 01, 2014 8:56 pm
by Smitstertjies
Koeel en looplengte?

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Mon Jun 02, 2014 5:13 am
by VdWalt
Persoonlik sou ek ook nie 'n magnum primer gebruik het nie.

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Mon Jun 02, 2014 6:47 am
by renier183
looplengte 612mm
hornady 129gr interbond

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Mon Jun 02, 2014 8:12 am
by Beyers
Laai volgens die Somchem handleiding 'n paar patrone
Skiet oor Chronograaf dan kan ons help

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Mon Jun 02, 2014 8:18 am
by 375fanatic
Hallo Renier

my lading op die interbonds lyk soos volg
cci 200
S365 lot 71 = 42.9gr
my tpl is baie naby aan joune
pmc doppe

ek gebruik dieselfde lading vir die ssts vir baan skiet

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Mon Jun 02, 2014 12:04 pm
by Spanner
Renier, gaan loer hier : http://jaracal.com/viewtopic.php?f=105&t=2813

Daar is baie goeie inligting oor 6.5 ladings - miskien kan jy iets vind wat vir jou van waarde kan wees.

Re: HELP MET 6.5 X 55SE LADING

Posted: Mon Jun 02, 2014 5:40 pm
by renier183
Ok het nou 5 skote gaan skiet 129gr interbond met 45.8gr s365, toe kry ek 'n gemiddelde spoed van 2883fps megneto speed 2