Foxpro FireStorm

Post Reply
User avatar
Botma
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 14, 2010 2:31 pm

Foxpro FireStorm

Post by Botma »

Dag manne

Ek het n Spitfire ,en eks baie tevrede. hy werk maklik en om klanke op te sit of af te haal is maklik. Maar n maat van my het die Firestorm gekoop. Die Firestorm kan 200 klanke vat ,maar kom klaar met 50 klanke uit. Nou wil ons nog klanke by die 50 sit maar kry n Error (error 61 : disk full ) waneer on s? Copy to caller. Dit is die selfde klanke wat ek op my spitfie gebruik, al die klanke is in mp3 of fxp format.
Kan dit moontlik wees dat Foxpro n te klein memory in die roeper gesit het.

Ek Hoop iemand het vir ons raad

Botma
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Foxpro FireStorm

Post by Biker »

Dagse
Ai my tweede FIRESTORM se remote het ook nou se kop heeltemal deurmekaar geraak. Druk ek die volume dan recall hy ,druk die pause dan spring hy na die eeste klank op die menue,druk die enter dan spring hy rond.
Safari en outdoor gebel en hulle se dat jy kry nie n remote los gekoop nie . Hulle het hoeka my eerste firestorm vroeer vanjaar vervang wat se remote ook nie meer wou werk nie.
Wat nou en wonder of iemand nie dalk n remote los het nie?
Groete Biker
Post Reply