Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hello julle, wil darem net eers die formaliteite agter die rug kry en myself eers voorstel voor ek inspring in hierdie great forum in.
Ek's van Pretoria ( Moreletapark) en is gelei na Jaracal deur 'n vriend en ek moet sê ek spandeer nou baie tyd hier op die oomblik.
Ek het onlangs my Toegewyde Jagters en Sportskut statusse behaal en is op 'n missie om meer by alles wat jag en skiet behels betrokke te raak...so ek dink ek is nou op die regte plek om meer te leer by julle slim ouens
Ek jag tans met 'n Sako 22-250 en 'n Ruger .308 en het ook 'n .38 Special rewolwer en het onlangs 'n CZ 75 PO7 Duty aangeskaf ...
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Dankie julle! Choppie het my verwys...ons het verlede week oor knaldempers gepraat en toe fwd hy vir my 'n paar links aan van hier af.Nou bly ek sommer hier
Choppies is 'n baie goeie vriend. Hy het jou na die regte kuier plek gebring
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.