Page 1 of 1

Vark jag

Posted: Mon May 26, 2014 8:49 pm
by NicoSmit
Ek gaan more gou so draai ry en kyk vir 'n mielie dief of 2 Die varke eet die manne bankrot daar in die Wes Transvaal .

Re: Vark jag

Posted: Mon May 26, 2014 9:11 pm
by Pvdw
Hoop vir jou part dis nie koud more nie ;)

Re: Vark jag

Posted: Mon May 26, 2014 9:33 pm
by stan man
jip die manne in die wes tvl kry maar swaar met die tannevarke saurus rex spesie. net jammer ek kry nie n uitnodiging om hulle te gaan help beheer nie.
ek het so n oulike self voerdertjie uit amerika laat kom en met die regte kossies kry jy n vrag varke bymekaar. dan kan jy nogal lekker uitsoek as jy begin skiet.