Middag
Kan julle my raad gee water helaai stele werk lekker.
Daar is so baie soorte. Gee asb bietjie raad.
Wag om van julle te hoor
Herlaai
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai
Altus almal werk reg. Jou presisie as herlaaier maak meer verskil as die maak van jou herlaai toerusting.
As 'n algemene reël is RCBS beter as LEE maar in die regte hande en met sorg laai baie manne met LEE stelle beter as baie wat wel RCBS gebruik.
Indien jy nou regtig jou kant bring en pynlik laai sal BCBS en Redding jou beter opsies wees.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Herlaai
Altus hier het ons bq daar oor gepraat http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=32253 . Onthou die "stel"/press is maar net die begin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.