Hello manne.
Ek sien die koeeltjie is lekker goedkoop. Sal n mense n jakkels kan klop met die koeeltjie of is v-max maar beter. Hoor graag van julle.
Groete.
Nosler Custom Competition 52 gr.
- Gerhards
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm
