Hi almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
will-i-am
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Mar 09, 2014 5:54 pm

Hi almal

Post by will-i-am »

Hi julle, ek is nuut op die groep... jag al n rukkie ongeduurtes in die ooskaap area. Bly in Port Elizabeth. Stel belang om nog baie te leer en wil graag boere in my omgewing help met die pes beheer.

Dankie vir die lekker blad.

Willem
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hi almal

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Jy nly in die regte provinsie vir die jak skiet ding. Geniet die forum.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Hi almal

Post by jaracal »

welkom Willem, glo jy sal dit baie geniet
groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
JohannC
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am

Re: Hi almal

Post by JohannC »

Baie Welkom en lekker kuier
Post Reply