Quick Load vir 300WSM asseblief

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Quick Load vir 300WSM asseblief

Post by henning »

Ek is uiteindelik gereed om lading ontwikkeling te doen en sal julle hulp baie waardeer.

Die wapen se besonderhede is as volg:

Savage 300 WSM
Loop lengte - 612 mm
Doppe - Sako H2O = 80.3 gr
Koeel - Impala 150 gr ( lengte 30.36 mm)
Kruit - S 365 Lot 74
Slagdop - Sellier & Bellot LRM
TPL - 68.45 Hierdie lengte is gelaai met die koeel 1.5 mm vanaf die lande. Magasyn lengte is 74 mm.

Spoed getoets soos volg:

62 gr - 3051 ; 3044 ; 3044
63 gr - 3079 ; 3072 ; 3065
64 gr - 3115 ; 3144 ; 3152

By voorbaad dank
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Quick Load vir 300WSM asseblief

Post by alecjohnson »

Ek dink jou beste node is #4 teen 3181fps 65gr S365
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Quick Load vir 300WSM asseblief

Post by henning »

Baie dankie, gaan probeer, sal terug voering gee.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Quick Load vir 300WSM asseblief

Post by henning »

Alec, ek moet se dat ek bly verbaas met hoe effektief Quick Load is. Die informasie wat jy gegee het is dodelik.

Kyk na die groepering. Die blokke is presies 1 duim.

Baie dankie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Quick Load vir 300WSM asseblief

Post by henning »

Ek het agter gekom dat die Impala koeels sny die teiken absoluut skoon, nie soos die gewoone koeels wat n skeur merk op die teiken los nie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Quick Load vir 300WSM asseblief

Post by alecjohnson »

Dankie vir die terugvoer Dit lyk mooi!
Post Reply