Page 1 of 1

QL NODE: 6XC

Posted: Wed May 21, 2014 11:07 am
by Eras
Goeie dag,

Wil graag sien watter nodes die QL program aanbeveel vir die 6xc met die volgende gegewens asook watter druk vlakke aanvaarbaar sal wees:
Kaliber: 6xc
Koeel: Hornady V-Max
Koeel gewig: 87 gr
Maak dop: Norma
H2O volume: 48.7 gr
Slagdop: Russian Large Rifle Primers
TPL: 2,528" (duim)
Loop lengte: 28" (duim)
Kruit: S365
Lading1: s365: 39.0: +/- 3180
Lading2: s 365: 39.5: +/- 3230
Lading3: s365: 41.0: +/- 3430

Byvoorbaat dankie vir die hulp en tyd.

Groete

Eras

Re: QL NODE: 6XC

Posted: Wed May 21, 2014 2:16 pm
by alecjohnson
Die spoed lyk nie vir my reg nie, 39.5gr gee jou 3230fps maar 41gr gee jou 200fps vinniger spoed...


as ek QL kalibreer volgens lading 1 en 2:

Node #4 3237fps lading 39.7gr
#5 2995fps lading 36.6gr

as ek QL kalibreer volgens lading 3:

node #3 3369fps lading 40.2gr
#4 3220fps lading 38.1gr
#5 2988fps lading 35gr

Re: QL NODE: 6XC

Posted: Wed May 21, 2014 2:39 pm
by Eras
Dankie Alec - waardeer jou tyd en moeite.
Ja ek weet nie hoekom "spike" die spoed so vreeslik na 41.0 lading toe nie. Dit bekommer my. Ek sal bietjie die nodes gaan probeer soos wat jy aangedui het.

Nogmaals dankie

Eras