Sneller vir P14
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Sneller vir P14
Hallo Manne. Het enige iemand ervaring met 'n "after market" sneller vir 'n P14 en waar kan 'n mens so iets kry? Thor, Timny ens? Baie dankie.
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sneller vir P14
My 7x64 is op 'n P14 aksie gebou en sy sneller is gepoleer en ek skiet maklik MOA groepe met die' geweer. Vir n jaggeweer is die sneller vir my baie aanvaarbaar. n Vervangingsneller is gewoonlik nie goedkoop nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Re: Sneller vir P14
Desert,
Kyk of jy info wat jy soek op die link kry:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... er#p347541
Mooi dag,
CCC
Kyk of jy info wat jy soek op die link kry:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... er#p347541
Mooi dag,
CCC
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Sneller vir P14
thor werk soos n bomb
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: Sneller vir P14
Dankie Rysmier en die ander manne, dink ek het nou 'n antwoord!
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
