Goeie dag Almal
Ek wonder of dit net ek is maar die afgelope tyd kom Swartwitpense / Sable se jag pryse al hoe meer af.
Het in die af gelope weke die volgende gesien.
33" bul vir R33 000
40" bul met n gebreek te horing vir R28 000
38" Bul met n skewe horing R25 000
36" Bul met een halwe Horing vir R24 000
35" Bul vir R34 000
40"+ Sal maar nog altyd so effe aan die duur kant wees
Is dit oor die mark begin oorvol raak? Of daar nie so groot aavraag is nie?
Is n bul met n af horing nie meer goed genoeg vir teel materiaal nie?
Hopelik een van die dae is dit vir almal bekostigbaar.

