Koste van loop vervanging
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Koste van loop vervanging
Middag Julle,
Ek wil gou by die mense wat baie skiet en al deur die proses is om 'n geweer se loop te laat vervang hoor. Wat is die koste daarvan om 'n nuwe loop op 'n geweer te sit? Dit moet insluit prys van loop en werk van geweersmit.
Groete
Ockert

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Koste van loop vervanging
Ek raai R6000 vir loop + R3000 vir arbeid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Koste van loop vervanging
Daai prys van tripod reken ek sluit nie enige blou werk of coatings in nie.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Koste van loop vervanging
Dit is ook daar rond wat ek geskat het dit sal wees. So tussen 9 en 11k en dan as jy nog n ander kolf moet kry nog meer.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Koste van loop vervanging
Moet nie vergeet van lisensie koste, as jy silencer op het nuwe skroefdraad nie, asook as jy nuwe kolf opsit om hom te laat pak.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Koste van loop vervanging
pROEF KOSTE EN VERVOER NA sabs
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Koste van loop vervanging
Is die reamer ingesluit by die kostes?
As n man sy eie reamer wil he.
Groete
Hein
As n man sy eie reamer wil he.
Groete
Hein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Koste van loop vervanging
Haan. Nee die reamer moet jyt self aankoop as jy jou eie stel wil hê - dis nogal 'n duur skaars item.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Koste van loop vervanging
Loop R6000 tot 8000
kamer R2500-3500
Profiling as nodig R?????
blou/guncote R1500-2500
SABS R
??
Nuwe skroefdraad vir silencer R450 tot 1000
Die punt is dit is duur.
kamer R2500-3500
Profiling as nodig R?????
blou/guncote R1500-2500
SABS R
Nuwe skroefdraad vir silencer R450 tot 1000
Die punt is dit is duur.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Koste van loop vervanging
Amper se ek koop 'n Howa. Daar is nie
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Koste van loop vervanging
Ja dit is lyk my goedkoper en koop 'n Howa!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Koste van loop vervanging
As ek jy is verkoop ek die aksie los, en koop net weer vir my n Howa en laat AI hom.
Howa aksies is baie gesog en die manne wat pasmaak gewere bou raap hulle vinnig op.