Vervanging vir CCI 200 primers
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Vervanging vir CCI 200 primers
Raak nou tyd om vervannings te soek vir CCI 200. Kan iemand iets voorstel ?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek het al Federal en Winchester gebruik sonder enige probleme.
Maak 'n verskil
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Is hulle beskikbaar in die winkels ?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek gebruik ook nou winchester vir standaard primers my ladings gee dieselfde spoed as met cci200 en hulle is nog baie goedkoper ook.
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Dankie manne, gat bietjie opstock
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek het oorgeslaan na Federal 210
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ken iemand Magtech primers?
Groete
D
Groete
D
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek het nou die week vir my 'n 1000 magtech gekry om te toets. Sal kyk wat maak hulle.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek gebruik nou Sellier&bellot, nog geen problem.
Groete
henning
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Dankie Pieter, so Remmington of Winchesters kan mens maar gebruik. Waarvoor staan die WLRM en WLR by die Winchesters. Watter vir gewone .243 en 30.06 gebruik.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek sal ook graag wil weet. n Paar manne met wie ek al gepraat het reken jy moet net jou lading bietjie laer aanpas. Ek gaan CCI 250 nou op die nulkwes probeer.NEGE3 wrote:Sal mens dit kan vervang met CCI250.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Kon iemand al die Magtech primers toets?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Dis nou jou beurt!Ysterkat wrote:Kon iemand al die Magtech primers toets?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Jy kan gerus ook Murom slagdoppe probeer. Ek is baie tevrede met hulle.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
As jy met 'n Tombi skiet, kan jy vuurhoutjiekoppe ook gebruik!

- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Goeie dag. Ek gebruik ook net CCi 200 primers, maar al wat hier in my Dorpie nou beskikbaar is, is PMP. Enige advies ?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ermelo! Is dit dan nie die plek van die groot geweerbouers nie? En in hulle winkel kry jy net PMP?
Het jy PMP al getoets? Ek ken dit nie, maar kan nie dink dat enige primer werklik sleg is nie.
Hoop jy kom reg.
Groetnis
Het jy PMP al getoets? Ek ken dit nie, maar kan nie dink dat enige primer werklik sleg is nie.
Hoop jy kom reg.
Groetnis
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek het by S&O Fiochi primers gekry. Dit werk sover ok.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek skiet eerder met PMP as om by die huis te blyKillzone wrote:Goeie dag. Ek gebruik ook net CCi 200 primers, maar al wat hier in my Dorpie nou beskikbaar is, is PMP. Enige advies ?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Wyse woorde, Flip!Flip nel wrote:Ek skiet eerder met PMP as om by die huis te blyKillzone wrote:Goeie dag. Ek gebruik ook net CCi 200 primers, maar al wat hier in my Dorpie nou beskikbaar is, is PMP. Enige advies ?
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Ek het nie 'n probleem met PMP produkte nie. Ek wil net weet of hy omtrent dieselfde werk. Bedoelende, is hy nie te warm nie. Dankie.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Vervanging vir CCI 200 primers
Killzone wrote:Ek het nie 'n probleem met PMP produkte nie. Ek wil net weet of hy omtrent dieselfde werk. Bedoelende, is hy nie te warm nie. Dankie.
Ek gebruik net PMP primers sonder proebleme maar het nie praktiese ondervinding van hoe hulle teen CCi is nie dink hulle is bietjie warmer