Page 1 of 1
S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 12:59 pm
by Stephan van Eeden
Hie in Pretoria antwoord die mense nie eers as jy vra vir so iets nie. Dit raak nou redelik dringend.
Re: S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 2:33 pm
by Frederik
Selfde bootjie as jy ek het genoeg koele en doppe maar geen kruit vir my 270 win nie en wil nie oorgaan S385 toe nie
Re: S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 3:37 pm
by gillie
Het verlede Saterdag by Camdix gekry
Re: S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 3:57 pm
by Stephan van Eeden
Die primers raak ook nou min, moontlik het ek kruit gekry.
Re: S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 4:28 pm
by Fritz
Camdix in Krugerdorp het Lot 76 gekry @ R320
Re: S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 5:14 pm
by Stephan van Eeden
Het sopas lot 74 gekry, teen n prys, dink dit was die laaste in pretoria, R 380 n blik. Ek het ook n blik 71 persent gekry. Die 2 hardloop naby mekaar, so ek het maar daai prys betaal
Re: S 365 WAAR KAN MENS KOOP
Posted: Wed May 14, 2014 8:04 pm
by LongWolf
Het vandag gehoor dat S&O die naweek weer sal kruit he opi takke.
Ek weet net nie wat nie.
Hulle het tans nogals primers!!!!