Page 1 of 1
Berger bullet file
Posted: Tue May 13, 2014 1:22 pm
by JPS
Dagse,
Het iemand dalk 'n opgedAteerde Berger bullet file? Ek kry nie 87gn berger 6mm koeels op my quickload nie?
Groete
Jp
Re: Berger bullet file
Posted: Tue May 13, 2014 5:26 pm
by vriell
JPS,In my file is 2 x 243/6mm 87gr koeels.PM jou email adres dan stuur ek hom vir jou.
Re: Berger bullet file
Posted: Tue May 13, 2014 5:39 pm
by vriell
JPS wrote:Dagse,
Het iemand dalk 'n opgedAteerde Berger bullet file? Ek kry nie 87gn berger 6mm koeels op my quickload nie?
Groete
Jp
Re: Berger bullet file
Posted: Tue May 13, 2014 6:48 pm
by JPS
Dankie vriell. Op Ipad nou maar sal hom more op PC aflaai.
Re: Berger bullet file
Posted: Tue May 13, 2014 7:14 pm
by vriell
Plesier.Praat maar as dit nie werk nie dan epos ek dit direk vir jou...
Re: Berger bullet file
Posted: Tue May 13, 2014 7:41 pm
by JTM
Dankie. Ek soek weer 'n berger .308 koëel.
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 7:42 am
by vriell
JTM wrote:Dankie. Ek soek weer 'n berger .308 koëel.
JTM,is die een wat jy soek nie in die file nie ?Gee besonderhede dan kan ons kyk wat ons kan doen.
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 8:21 am
by Geno
Dankie Oom Len. Het lank na 53gr .224 VMax se data gesoek.
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 8:26 am
by vriell
Geno wrote:Dankie Oom Len. Het lank na 53gr .224 VMax se data gesoek.
Plesier.Bly ek kon help.Weet nie of daar ook veranderinge in die "caliber" en "Powder" files vir die datum is nie maar kan hulle ook opsit as daar iemand is wat dit soek.
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 8:28 am
by Geno
Oom kan gerus die calibre file ook opsit. Watse version van QL het Oom? 3.8?
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 8:58 am
by vriell
Geno,ek het maar die 3.2 met update version ( XP only ) maar die spesifieke files het ek van iemand anders in Duitsland ontvang en moet eerlik wees ek het geen idee uit watter version hulle kom nie en het ook nie gevra nie.Was maar te bly om die 2011 files te kon kry.
Reg so sal hulle opsit .
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 9:12 am
by vriell
Weet nie van enige verskille nie maar hier is die caliber file wat ek het.
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 9:19 am
by vriell
QL "Powders" file weet ook nie van enige verskille nie.Kyk maar self.
Re: Berger bullet file
Posted: Wed May 14, 2014 9:29 pm
by JPS
Dankie Oom Len
Re: Berger bullet file
Posted: Thu May 15, 2014 8:00 am
by vriell
JPS wrote:Dankie Oom Len
Plesier .Bly ek kon help.