Page 1 of 1
Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 7:43 am
by Stephan van Eeden
Kan iemand help ? Is opsoek na n ipad app wat ek kan aflaai om al my herlaai en skiet data op te stoor sodat dit maklik beskikbaar kan wees op die skietbaan.
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 7:53 am
by FCLoretz
Het jy nie 'n tipe spreadsheet editor op Ipad nie? Stoor dan jou data in i-Cloud
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 8:02 am
by Nickvn
Ek gebruik DocstoGo en sync dan die spreadsheet met al die data in tussen my rekenaar en ipad en iphone. So as ek iets verander word dit sommer ook op die ander twee ook verander. Ek weet nie of dit is wat jy na kyk nie.
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 8:15 am
by Stephan van Eeden
Gewonder of daar nie dalk n app is waar mens net al jou inligting kan invoer nie, inplaas van jou eie dokumente skep nie.
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 11:47 am
by Nickvn
Stephan wat se inligting wil jy stoor?
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 1:47 pm
by Stephan van Eeden
Alles rondom elke geweer, soos die verskillende tpl met groeperings, die spoed van verskillende ladings, die aantal kere wat die dop herlaai is, die lot nr. van die kruit wat gebruik is, eintlik enige iets wat 'n verskil veroorsaak.
Ek weet dit is maklik om 'n spread sheet the maak, maar as mens 'n app kry, kan als net ingelaai en gestoor word. Dan vat ek net my ipadjie saam waar ek gaan en geen pen en papier wat rond wapper nie.
Iets in die rigting van " Ammo Tracker "
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 1:59 pm
by FCLoretz
Stephan 'n spreadsheet met elke kaliber se data op 'n apparte tab, is mos tog presies wat jy wil he? Dit kan sekerlik nie soeveel tyd en moeite op die skietbaan wees om data in 'n spreadsheet in te voer nie?
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 2:05 pm
by Nickvn
Hi Stephan, nee ek weet nie van so n app nie sorry.
Re: Ipad app om data te stoor
Posted: Tue May 13, 2014 2:29 pm
by Stephan van Eeden
Dankie manne, dan is dit maar 'n exel sheet, en icloud weer aan.