Page 1 of 1

Intro

Posted: Mon May 12, 2014 12:26 pm
by diazepam
Middag Manne,

My naam is Theunis en ek is van die Wes Kaap af. Ek het vir `n ruk geen wapens gehad nie, maar is stadig maar seker besig om die situasie om te swaai! Ek is
huidiglik besig om te beplan \ spaar vir `n lekker langafstand geweer. Hierdie sal slegs vir teiken skiet wees.

Ek sien uit daarna om baie hier te leer!

Groete,

Theunis

Re: Intro

Posted: Mon May 12, 2014 12:34 pm
by jamalley
Welkom Theunis, hoop jy geniet dit op die forum

Re: Intro

Posted: Mon May 12, 2014 12:43 pm
by VdWalt
Welkom hier en ontspan sommer bietjie....

Re: Intro

Posted: Mon May 12, 2014 12:47 pm
by diazepam
Dankie Manne,

[quote="VdWalt"]Welkom hier en ontspan sommer bietjie....

Ek sal my bes probeer! ++>:

Re: Intro

Posted: Mon May 12, 2014 12:51 pm
by Smirre
Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?

Smirre

Re: Intro

Posted: Mon May 12, 2014 12:54 pm
by win270
Smirre wrote:Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?

Smirre
Dit verminder seker die nadelige simptome van bokkoors . . .

Re: Intro

Posted: Mon May 12, 2014 1:01 pm
by diazepam
Smirre wrote:Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?

Smirre
Dit kom nog van my studente dae af! Maar ek het my regte naam genoem in die eerste post... :)
win270 wrote:
Smirre wrote:Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?

Smirre
Dit verminder seker die nadelige simptome van bokkoors . . .
Ek dink dit sal jou so laat ontspan dat jy eerder saam die bok `n bier sal drink! :laugh: