Buitelandse jagters en vuurwapens!

Post Reply
User avatar
Trommel
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri May 02, 2014 6:00 pm

Buitelandse jagters en vuurwapens!

Post by Trommel »

Naand manne! Ek wil graag n ou skool vriend nooi om by my op die plaas te kom jag. Wat moet ek weet van die invoer van hulle wapens. Is daar iets wat ek as boer kan doen of moet doen. Ek hoor ek moet 'n uitnodiging op skrif aan hom stuur.

Enige advies asseblief.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Buitelandse jagters en vuurwapens!

Post by Frederik »

Trommel,

Stuur my 'n PM of gee my 'n lui dan help ek jou uit. 083 709 8927
Post Reply