Hi Manne.
Ek wil gou hoor ek sien die nuwe howa .223 dik loop is n 1:9 twist is dit so of wat . Ek sien op hulle sit staan dit so.
Hoor graag.
Groete.
Howa .223 twist.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa .223 twist.
Dit moet nou iets nuut wees. Toe ek myne gekoop het so 3 jaar terug was dit 1:12 twist en ek het dit so onthou. Sal interesant wees on te weet

