Watse kaliber doppe is die?

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Watse kaliber doppe is die?

Post by tau »

https://www.safariandoutdoor.co.za/subc ... ter_magnum

Dink julle dit is 7mm WSM doppe? Sal interesant wees dan is dit die eerstekeer dat ek die doppe te koop sien. Ek hoop so.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watse kaliber doppe is die?

Post by Arnold »

Ek dink dit is Winchester 7mm Remington Magnum doppe
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watse kaliber doppe is die?

Post by tau »

Arnold wrote:Ek dink dit is Winchester 7mm Remington Magnum doppe
Ek dink jy is ongelukkig reg, ek het hulle reeds gemail as dit WSM is vat ek hulle. dan kort ek net die roer :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply