.243 laat Ackley
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
.243 laat Ackley
Waarvan praat die manne as hulle 'n .243 laat Ackley ?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: .243 laat Ackley
Stephan
In kort, jy verander die dop dimensies om groter kruit kapasiteit te kry, om sodoense n bietjie vinniger spoed te kry.......minder dop typer met n skerper skouer, en jy kry so 150Ft/sec meer uit dieselle kaliber.....
Google is jou friend
Mooi loop
Francois
In kort, jy verander die dop dimensies om groter kruit kapasiteit te kry, om sodoense n bietjie vinniger spoed te kry.......minder dop typer met n skerper skouer, en jy kry so 150Ft/sec meer uit dieselle kaliber.....
Google is jou friend
Mooi loop
Francois
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: .243 laat Ackley
http://en.wikipedia.org/wiki/Ackley_Improved
Jy kan nog steeds gewone 243 doppe/rak ammo in n Ackley improved 243 skiet, maar nie anders om nie.
Jy kan nog steeds gewone 243 doppe/rak ammo in n Ackley improved 243 skiet, maar nie anders om nie.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: .243 laat Ackley
Dankie man, weer iets geleer sal bietjie verder lees.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: .243 laat Ackley
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .243 laat Ackley
As ek hier bietjie kan hijack op die post en vragie vra kan ek gewone 243 win doppe resize en primers uit haal met ackley matrys sonder om die doppe te beskadig?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243 laat Ackley
Jy sal die nek Kan hervorm, maar om die skoeuers terug te druk gaan jy die dop so vervorm dat hy nie in die 243 kamer gaan pas nie. Jy sal eers die 243 dop moet herlaai en dan vuurvorm in die Ackley kamer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: .243 laat Ackley
Elke keer wanneer ek die artikel van jou lees is ek net meer beindruk met die kaliber.
Veiligheid eerste manne!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .243 laat Ackley
Oom Tripod beteken dit dan die eerste keer as 'n mens ongevuurde 243 win doope wil laai om te vormvuur dat ek 243 win dies in die hande moet kry? Jammer al die brae maar vriend van my kry binnekort sy AI en het baie once fired 243 win doppe.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243 laat Ackley
Ek het 'n Lee Neck Sizer wat werk op beide gewone en Ackley doppe. Ek kan dus beide doppe regkry om ammunisie te kan laai. Jy kan dan sekerlik 'n FL Ackley sizer so stel dat hy net die boonste deel van die nek van 'n 243 dop te vorm om die koeël te kan vashou. Die seating die werk ook vir altwee doppe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

