.22 Winchester Magasyn

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

.22 Winchester Magasyn

Post by sPRINGHAAS »

Goeie naand

Ek het n semi outomatiese Winchester Cooey .22 wat se magasyn my probleme gee. Hy steek soms vas dan "cycle" hy nie en ander kere skiet al die rondtes uit voor hy nog in die geweer is. Die plaatjie bo aan die magasyn is geslyt. Weet iemand waar ek so een sal kan kry of my sal kan help om die een reg te kry?

Groete
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by Jacques van Eeden »

Is dit die model77?
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by sPRINGHAAS »

Ek glo dis n Model 64. Sal moet gaan seker maak..
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by Jacques van Eeden »

Ons is besig om te kyk of ons kan kry. Laat weet maar die model dan kyk ek of ek iets kan reël.
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by Reloader270 »

Probeer NSN in Silverton. Hul het redelik ou magasyne.
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by sPRINGHAAS »

Jacques222 wrote:Ons is besig om te kyk of ons kan kry. Laat weet maar die model dan kyk ek of ek iets kan reël.
Dit is toe n Model64 B.

Dankie reloader270. Ek sal bietjie hoor.
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by sPRINGHAAS »

Goeie middag! is daar iemand wat dalk kan help om so magasyn op te spoor. Hy het my altyd probleme gegee, maar nou is hy weg na n aand in die veld rond hardloop! Ek het by NSN en Classic arms gehoor maar hulle kan my nie help nie.
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by Reloader270 »

Springhaas, die beste is om die geweer in te vat na NSN toe - oor die telefoon is dit moeilik. Hy kan dan pas tot jy die regte een het. Hul het 'n hele kas vol ou magasyne. Ek het een vir 'n vriend vir sy Slashinger .22LR daar gekry.
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by sPRINGHAAS »

Reloader270 wrote:Springhaas, die beste is om die geweer in te vat na NSN toe - oor die telefoon is dit moeilik. Hy kan dan pas tot jy die regte een het. Hul het 'n hele kas vol ou magasyne. Ek het een vir 'n vriend vir sy Slashinger .22LR daar gekry.
Dankie Reloader. Ek sal in die nuwe jaar kyk dat ek daar uitkom!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: .22 Winchester Magasyn

Post by heywillie »

Probeer ook K-Mag in Newcastle KZN

http://www.k-mag.co.za/
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply