Page 1 of 1

Noord Kaap jag

Posted: Mon May 05, 2014 3:20 pm
by neila
Weet iemand van 'n lekker plek om te jag in noord kaap of vrystaat wat redelike pryse het

Re: Noord Kaap jag

Posted: Mon May 05, 2014 3:37 pm
by BRNO (Pierre)
neila wrote:Weet iemand van 'n lekker plek om te jag in noord kaap of vrystaat wat redelike pryse het
Kontak vir Jakkalsgat op die forum. Hy het geleendheid in Douglas.

Re: Noord Kaap jag

Posted: Mon May 05, 2014 4:29 pm
by neila
Dankie