Page 1 of 1
hallo
Posted: Sun May 04, 2014 5:41 pm
by kudu308
Hi,my naam is Mondre
Bly om aan te sluit,ek is van die Oos Kaap,Despatch.Nuut in die bedryf,het n howa 308.
Re: hallo
Posted: Sun May 04, 2014 5:43 pm
by PWV
Welkom Mondre. Geniet dit hier.
Re: hallo
Posted: Sun May 04, 2014 6:11 pm
by kudu308
Dankie Willem
Re: hallo
Posted: Sun May 04, 2014 6:20 pm
by Pvdw
Morne welkom hier. Lekker gun wat jy daar het.
Re: hallo
Posted: Sun May 04, 2014 9:37 pm
by Jacquesb
Welkom Mondre
Geniet die forum saam met ons.
Groete
Jacques
Re: hallo
Posted: Mon May 05, 2014 8:54 am
by jamalley
Welkom Morne