Ek het onlangs vir my 165gr Rhino Penetrator in 308 kaliber pinte gekoop. Kan iemand my dalk help met herlaai spesifiekasies, ek gebruik tans S341 kruit en PMP slag doppies,ek het wel ook S335 kruit
Sal enige inligting waardeur. Groete!
Rhino Penetrator herlaai data
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Andre, waarvoor beplan jy om die Rhino penetrator te gebruik in jou 308?
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Andre Dreyet
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Jun 27, 2013 3:21 pm
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Ek wil graag jag met hulle
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Hi Andre
Hier is n link na n wetpack toets wat ek gedoen het met inligting by dit. Onthou maar net elke geweer is anders so wees maar vesigtig.
Ek het geen druk tekens ondervind nie en het tot 42gr met die S335 gegaan voor ek self op gehou het oor ek my mooi groepering gekry het op 39.5gr
[urlhttp://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=18855[/url]
Hier is n link na n wetpack toets wat ek gedoen het met inligting by dit. Onthou maar net elke geweer is anders so wees maar vesigtig.
Ek het geen druk tekens ondervind nie en het tot 42gr met die S335 gegaan voor ek self op gehou het oor ek my mooi groepering gekry het op 39.5gr
[urlhttp://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=18855[/url]
-
Andre Dreyet
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Jun 27, 2013 3:21 pm
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Dankie vir die inligting, het jy al met hulle gejag, hoe ondervind jy die patrone?
-
Andre Dreyet
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Jun 27, 2013 3:21 pm
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Ek kry ingelukkig nie jou link oop nie
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Gaan die jaar vir die eerste keer jag met dit. My pa het dit verlede jaar gebruik en min vleis skade gekry en die koedoe bul het 10m gehardloop toe le hy en die 2 rooibokke het net daar neer geval. Copy en Paste die in jou browser in en kyk of dit wil werk. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=18855
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Rhino Penetrator herlaai data
Bly om te sien hulle werk op lae spoed ook. Bazil het verlede naweek die 150gr in sy 30-06 mee gejag. Hulle loop onder 2800fps uit sy gun. Hy het n blesbok hoog deur die blad geskiet en die groot bene gemis. Tog was die uitgangswond groter as ingangswond so hulle het nogsteeds oopgemaak.