Page 1 of 1
My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Wed Apr 30, 2014 7:52 pm
by VdWalt
So het ek dan vandag die kans gekry om te sien wat die North Fork
in die jagveld maak. Die hoofstuk is eintlik baie kort .....
Ek skiet die vark deur die hart, hy val net daar, koel is deur en vleis skade
is min.
Ek en die gids het vir die varke op die buur plaas gesit en kyk. Hy se toe vir my die
varke gaan nou onder die draad deur kruip ek moet reg wees. Op met die skiet stokke
op my kniee. Na so 20 minute se wag kom hulle toe so 60m van ons deur die draad gekruip.
Ek los die sog maar toe die beertjie in die pad stop toe loop die skoot. Dit is toe ook net waar ons
hom op getel het.
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Wed Apr 30, 2014 8:13 pm
by JPS
Netjies VdWalt, mooi skoot ook.
Groete
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 10:00 am
by FCLoretz
Mooi VdWalt.
Baie geluk.
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 11:08 am
by VdWalt
Baie dankie.
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 11:13 am
by FCLoretz
Gaan jy daai varkie na Johan toe vat?
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 12:39 pm
by VdWalt
FCLoretz wrote:Gaan jy daai varkie na Johan toe vat?
Kom nou net terug van Johan af.
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 5:56 pm
by Marc
Geluk, Ekt nou half gehoop vir n herwinde koeel

Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 6:20 pm
by VdWalt
Marc wrote:Geluk, Ekt nou half gehoop vir n herwinde koeel

Ek ook maar ek dink ek sal 'n baie groter bok gaan moet skiet voor die
koeels gestop gaan word.
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 6:24 pm
by Marc
VdWalt wrote:Marc wrote:Geluk, Ekt nou half gehoop vir n herwinde koeel

Ek ook maar ek dink ek sal 'n baie groter bok gaan moet skiet voor die
koeels gestop gaan word.

Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Thu May 01, 2014 6:26 pm
by VdWalt
Mei maand is dit 'n bwb se beurt.
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Tue May 06, 2014 11:31 am
by AFRICAN LEADWOOD
Dankie vir die terugvoer vd Walt. Mooi skoot!
Ja, ons het aanvanklik ook gesukkel om 'n koeël te herwin met bladskote op vlakte wild. Die uitgangswonde en wondkanale het wel altyd gedui daarop dat die koeëls goed omgeklink ("expand") het en dat die "mushrooms" lekker groot was.
Ek het verskeie foto's van koeëls wat ons intussen herwin het en ek sal van hulle plaas.
Daar is 'n stuk in die nuutste Outfitter waar daar ook 'n paar foto's is.
Laat weet asb. hoe werk hulle met die BWB. Moontlik moet jy hom van voor probeer skiet!

Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Tue May 06, 2014 11:35 am
by DWB
Lekker stukkie wat Oom daar in die African Outfitter geskryf het!
Re: My pad saam met North Fork hoofstuk 2
Posted: Tue May 06, 2014 12:08 pm
by henried
Baie geluk, mooi geskiet.