Page 1 of 1

Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 12:13 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse

Ek het so bietjie gejik oor die lang naweek en hiermee die resultaat.Wat dink julle?
Jay or Nay?
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/IMG-20140428-WA0004_zpse82fa076.jpg

http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/IMG-20140428-WA0000_zps205d26f8.jpg

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 1:12 pm
by Herman Huyser
I like.

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 2:13 pm
by DWB
Wragtig Pragtig

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 2:24 pm
by Dwight375
Dit lyk regtig mooi.

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 3:21 pm
by Jaco B
Nice,n hout kolf bly maar mooi.

As ek mag vra, hoe het die ou een gelyk?

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 3:58 pm
by JAGTERSREG-JRM
Jaco B wrote:Nice,n hout kolf bly maar mooi.

As ek mag vra, hoe het die ou een gelyk?

Die ou een was die gewone sintetiese kolf waarmee die Howa's uitkom

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:03 pm
by BRNO (Pierre)
So het jy die kolf oor die naweek gemaak? Self?

Sit die ketel aan tjom, ek is net nou daar. Regtig baie mooi!

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:14 pm
by JAGTERSREG-JRM
BRNO (Pierre) wrote:So het jy die kolf oor die naweek gemaak? Self?

Sit die ketel aan tjom, ek is net nou daar. Regtig baie mooi!

Nee my maat ek is kunstig maar nie die nodige toole nie, Hierdie is frikkie Ferreira se werk.So gelukkie opgetel

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Wed Apr 30, 2014 6:04 am
by Corniel
Baie mooi, hout lyk mos maar altyd beter as die sintetiese goed

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Wed Apr 30, 2014 9:17 am
by chrisman
Baie mooi Kobus.

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Wed Apr 30, 2014 9:48 am
by ROBBIE1
Netjies pella, nou ga daai babatjie van jou nog beter skiet!

Vat jy hom saam bosvark jag toe?

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Wed Apr 30, 2014 9:55 am
by JAGTERSREG-JRM
ROBBIE1 wrote:Netjies pella, nou ga daai babatjie van jou nog beter skiet!

Vat jy hom saam bosvark jag toe?

Die kolf moet nog finale afwerking kry, sal seker eers met volgende trippie reg wees

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Wed Apr 30, 2014 7:37 pm
by Swys14
ek dink hy sal baie mooi lyk

Re: Howa 375 Ruger-Nuwe kolf wat dink julle?

Posted: Thu May 01, 2014 12:46 pm
by Roger
Baie mooi!