Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Posted: Tue Apr 29, 2014 12:11 pm
Goeie dag almal.
Ek het soos julle kan sien in 2012 geregistreer moet vir Hein dankie se dat hy my nie "DELETE" het nie. Dankie Hein ...
Ek het ook nie stil gesit die afgelope tyd nie. Het ook begin jakkalse jag onthou nog toe ek hier geregistreer het was dit omdat ek opsoek was na n jag/skiet stoel. Het een gekry dit is op Jeep op plaas en werk soos n droom. Almal wat daar kom se -- MY MAGGIES DIE OU SIT IN N GEMAKSTOEL EN JAG -- Al wat ek kan se hy werk en werk lekker. Sal n paar fotos ook probeer oplaai as ek die kuns bemeester het.
Ek het ook so in die stilligheid na baie probleme met 12 volt batterye en halogeen ligte begin om te kyk na LED ligte. - Wel nou bou ek LED jag ligte ook. Die dae dat ek swaar 12 volt 102 Amp batterye saam ry is vir altyd verby.
Ek het vir Hein n epos gestuur oor wat mag ek se waar en nie, maar wag nog vir sy antwoord.
Ek het ook nou baie leeswerk om op te vang hier en so ver geniet ek die lekker FORUM. Die afrikaan maak dat ek darm die woordeboek so bietjie minder gebruik.
Dankie Mede jagters.
So terloops ek het die afgelope naweek my eerste Pa en Seun Springbok jag gehou op my plaas. Wat n sukses was dit nie en sal iewers hier dalk vir julle bietjie vertel van al die eerste wat die SEUN(15jr) en SY PA (+- iewers in 40) het ID sal kyk -- beleef het.
Ek is in Durbanville en die plaas in Koekenaap, ek hou van Gewere (19), Messe (Kussingsaloop vol) en nou ook TORCHES (staan die huis vol).
Groete
Esonra