Page 1 of 1
WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Wed Feb 09, 2011 10:25 am
by JOHANNIC
ROELOU BARRY TROFEE
Hierdie is n baie gewilde skietdag met baie pryse op die spel
20 skote 4 bane
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Wed Feb 09, 2011 1:58 pm
by Eras
Johan, stuur asb die nodige inligting vir ons wanneer dit beskikbaar is.
Dankie
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Wed Feb 09, 2011 2:18 pm
by JOHANNIC
Eras
Ek maak so!

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Tue Mar 01, 2011 7:29 am
by JOHANNIC
Onthou om inteskryf
Inskrywingvorm beskikbaar op sahuntingrifle.co.za
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sat Mar 05, 2011 9:40 pm
by Gerrit Visser
62 skuts neemdeel
Baan1 5x8' gongs 150m 175m 200m 185m 200m L? oos sandsakkie - Maklikste baan
Baan2 gong 1 opsie van 4' of 8' gong L? oor sandsakkie - 5 Manne Skiet voltal
gong2 opsie 2' 4' of 8' gong 200m
gong3 opsie 4' of 8' gong 250m
gong4 8' 300m
gong5 8' 330m
Baan3 5x8' gong 150mm-220m skiet uit springbok voorsitstoel - Lyk makliker as wat dit is
Baan4 5x8' gong 150m-260m Staan oor driepoot - 4 Manne + 1 JNR Skiet voltal
Voltal = 24 punte [4x bonus punte]
MANS
1 A. VOLSCHENK 24 6MMXC
2 DU TOIT HANNES 23 7MM REMM
DU PLOOY JOHAN 23 243WIN'tjie
VISSER GERT 23 308win
5 LE ROUX PIETER 22 6mmAI
DAME
1 M VOLSCHENK 21 6MMXC
JNR
1 WALTERS REGGIE 18 223 [NET 9JAAR OUD]
GROETE GERT
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sun Mar 06, 2011 8:13 am
by JOHANNIC
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sun Mar 06, 2011 9:49 am
by JACQUES BOTHA
Johan
Dit klink na baie suksesvolle skiet - geluk met julle "steel challenge"
Pas daai jong man op en hou hom aan die skiet ...hy het gekook en hy gaan nog n paar pryse huis toe bring.
Dink net wat gaan hy maak met n 243 met 55 grein puntjie wat 4000 voet hol Need 4 speed lag lag lag
Groetnis
Jacques
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sun Mar 06, 2011 4:09 pm
by Christo
JACQUES BOTHA wrote:
Johan
Dit klink na baie suksesvolle skiet - geluk met julle "steel challenge"
Pas daai jong man op en hou hom aan die skiet ...hy het gekook en hy gaan nog n paar pryse huis toe bring.
Dink net wat gaan hy maak met n 243 met 55 grein puntjie wat 4000 voet hol Need 4 speed lag lag lag
Groetnis
Jacques
Dit was baie lekker, ek kom nie eens naby nie, was darem onder die helfte gewees, wou vir klein Reggie net daar betaal vir lesse, maar die man praat te min. Ek het hom beleef op baan 1 en 2 en moet s? daar is groot potensiaal. Sommer so asof dit net nog iets is wat hy moet doen vir die dag. MOOI GEDAAN.
Daai staanbaan was my almamater. 4 gonge gemis. Piet B, jou skuld ;) . Ek mis dit wat jy die ander manne geleer het. :'(
Johan en al die manne van Robertson. DANKIE. Ek dink selfs Irma is nou "gehook". Andries kan orginase. Goeie voorbeeld vir almal wat dink 'n tak is net 'n tak.
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sun Mar 06, 2011 7:33 pm
by Gerrit Visser
Christo lekker om te sien jy bring jou hele familie saam. Die Nag skiet is nog aan, datum is nog 'n probleem. Wynland wil vanjaar meer doen vir JNR's en beplan 'n .22 baanskiet, gongs en papierteikens, waar Oom Johan en goeie skutvriende die kuns sal oordra.
Gert
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sun Apr 17, 2011 12:28 pm
by Gerrit Visser
Wynland het 16 April RIETVALLEI WINES se baanskiet aangebied. Ons was gese?n met 98 skuts. Die kompetiesie bestaan uit 4 bane 600/10 PUNTE. 1- Springbok 200m l? oor sandsakkie
2- Rooibok 100m sit met stok
3- Vlakvark 35m staan sonder rus
4- Gongbaan 1=150 2=175 3=200 4=185 5=200
1. Gerrit Visser 550/8 308
2. Kanollie Beukes 540/8 260AI
3. Corrie Prins 510/5 25-06
4. Danie Obermeyer 510/1 JNR 308
5. Jacques Obermeyer 480/7 243
Carla Rademeyer het die afdeling vir dames gewen en Danie Obermeyer die junior afdeling. Klein Danie net 10jr met sy pa se 308 plankgun het almal verbaas en op hul neuse laat kyk. Verstaan die man kook vanjaar en loop gereeld huistoe met die pryse.
.22 posskiet
BESTE MAN PIETER LE ROUX 560
BESTE DAME CARLA RADEMEYER 300
BESTE JNR CJ DE SMIDT 355
Groete Gert
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Sun Apr 17, 2011 1:29 pm
by JPS
Baie mooi Gert,
Sjoe daai jongman roer die dinge.
Groete
JP
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Mon Apr 18, 2011 9:52 am
by MJK
Geluk Gert!
Wat kan 'n man dan se as die kind van 10 die Pa wen met sy eie geweer... Eish! Netjies Danie!

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Mon Apr 18, 2011 8:38 pm
by baboonstalker
Wat kan 'n man dan se as die kind van 10 die Pa wen met sy eie geweer... Eish! Netjies Danie!
'n man s?: "wag net tot ek die do#$#@%#se 243 aan die skiet kry"
Danie skiet nou soos 'n ou yster, maar wag tot pa die 243 se ding agterkom, dan gaan julle darrem 'n pa en seun span sien soos min!
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Mon Apr 18, 2011 9:07 pm
by Ponkie
Oom Johan
Is daar nie nog van daai tipe jongmanne in die Kaap nie? Kaapjag se seniorspanne doen elke jaar so goed by die Intervereniging in Bloem, maar waarom nie 'n Junior span nie??? Is daar nie iemand wat bietjie kan voor vat en 'n junior span op die been kry, sodat laaities van daai kaliber nie verlore gaan nie!?? Een van die dae kry die man hare op ander plekke as sy kop en as hy eers 'n ruik opgetel het is dit verby! haha!
Oom Wouter de Vos het 'n uitstekende werk gedoen met die Juniors by SuidKaap. Ons het nog mense soos hy nodig.
Groetnis
Ponkie
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Mon Apr 18, 2011 9:38 pm
by Gerrit Visser
Ponkie die plan is oorgedra aan die pa's. Dinge vorder ook goed met die JNR's. Glo 2012 sal Kaapjag 'n JNR span kan neem.
Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART
Posted: Mon Apr 18, 2011 11:21 pm
by Ponkie
Gerrit Visser wrote:
Ponkie die plan is oorgedra aan die pa's. Dinge vorder ook goed met die JNR's. Glo 2012 sal Kaapjag 'n JNR span kan neem.
Oom Gert
Maak my hart baie bly om dit te hoor! Ek het vir 4 jaar in 'n ry vir Suid-Kaap se juniors geskiet. Die eerste keer het ons nog in die senior afdeling geskiet!
Ek kan julle verseker dat Suid-Kaap hulle Juniors op die hande dra. Daar word gesorg dat ons nie heeldag voor die TV opeinfdig nie, maar in die veld is!
Oom Wouter de Vos wat in Desember oorlede is, was my en so ook baie ander Juniors se Pa op die skietbaan! Sal die dinge wat ek by hom geleer het nooit vergeet nie. Dis agv hom dat ek bv. vandag enige tyd vir iemand sal aanspreek indien ek voel die persoon tree nie veilig op nie.
Sien uit daarna om te sien dat iemand Suid-Kaap se Juniors bietjie kompetisie gee!
Groetnis
Ponkie