Page 1 of 3

MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:01 pm
by cassie_calvinia
Raait, hier is hy nou.

Kursus word aangebied deur Taffie Mulder, Louis Potgieter, Hendrik van Rensburg(herlaai).

Datum is donderdag 11 September tot Sondag 14 September(vertrek na breakfast).

Skudule voorlopig is, ons begin Donderdag 15h00 met kursus.
Donderdag aand, lekker saam kyer, en braai.
Vrydag na ontbyd, sal Taf en Louis ons vir die dag besig hou.
Die aand jag ons.
Saterdag oggend sal Oom Hendrik die herlaai doen tot middag.
Saterdag namiddag, net lekker jakkals praat, bietjie roepers programeer, gps prakties, ens.
Saterdag aand, jag.
Sondag 'n lekker vet ontbyt, en dan gaan jul huis toe!

die verblyf is uit die boonste gestoeltes, op gannaga lodge.http://www.middelpos.co.za/gannagalodge.html
ons gasheer ken van kosmaak, glo my, die kos gaan die beste wees.

daar is 17 plekke beskikbaar. maar, ons moet minimum 15 wees. verkieslik 17 om die kostes so lag as moontlik te hou.

Die prys is R4000/p. als ingesluit, behalwe kroeg. GEEN EKSTA KOSTES BENODIG.
As jy 'n uiteensetting van die geld soek, enige tyd, kontak my. elke sent is omgedraai.

'n Deposito van R1000 word verwag om jou plek vas te maak. (hoef nie onmiddelik te betaal nie, maar, so gou as kan)

Ek gaan die deposito gebruik om Louis Potgieter se kostes te dek. hy kom van ver, so as iemand kop uit trek, is daar geld om vir Oom Louis te betaal.

as jy betaal, asb, gebruik jou forum naam as verwysing!!
die volle bedrag kan ook betaal word, of, as jy maandeliks wil insit, is dit ook reg. ek sal mooi boek hou(en dalk bietjie skaap voer koop!) die rekining is vandag geopen, vir die kursus.

Ons het reeds 2 borge, Silent Hunter, en CMW.
voel vry om die lysie te verleng!!

hou asb die draad net vir besprekings oop!!!!!
gesels op die ander topic as daar vra is.
of, bel my by 087 151 4831.

C. Steenkamp
FNB 62469799335
Tak 200106

SIEN JULLE SEPTEMBER!!!!

(ek begin die maan lys, as jy nie meer in is nie, haal maar af)

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:08 pm
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp
2: Willie Steenkamp
3: Andre Hugo
4: Altus Zandberg
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa)
9: Jakkie
10:Slang

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed Apr 23, 2014 10:54 pm
by birklec
11:birklec

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed Apr 23, 2014 11:42 pm
by Pappabeer
1: Cassie Steenkamp
2: Willie Steenkamp
3: Andre Hugo
4: Altus Zandberg
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu Apr 24, 2014 12:07 am
by hebron
12: Hebron ( Willem Obermeyer )

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu Apr 24, 2014 5:58 am
by cassie_calvinia
nou hhiijjack ek hier. bewys van betaaling. nuplaas@hantam.co.za.
dankie dewald, ek het hom

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu Apr 24, 2014 11:40 am
by Chrisx1
1: Cassie Steenkamp
2: Willie Steenkamp
3: Andre Hugo
4: Altus Zandberg
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
13: Chrisx1

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu Apr 24, 2014 1:37 pm
by cassie_calvinia
Chrisx1 wrote:1: Cassie Steenkamp
2: Willie Steenkamp
3: Andre Hugo -betaal
4: Altus Zandberg -betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12:Hebron
13: Chrisx1

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu Apr 24, 2014 11:46 pm
by Hantamer
Cassie ek het my en Altus se deposito's ook daar betaal. Het vir jou n email gestuur van bewys. Hoop jy het hom gekry.

Andre Hugo

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Fri Apr 25, 2014 12:38 pm
by cassie_calvinia
Hantamer wrote:Cassie ek het my en Altus se deposito's ook daar betaal. Het vir jou n email gestuur van bewys. Hoop jy het hom gekry.

Andre Hugo
het hom, dankie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Fri Apr 25, 2014 1:47 pm
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
13: Chrisx1

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Fri Apr 25, 2014 3:21 pm
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Fri Apr 25, 2014 6:03 pm
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Sat Apr 26, 2014 1:34 pm
by Heinz Petersen
Cassie ek het vol betaal.
Heinz

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Sat Apr 26, 2014 1:39 pm
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Sun Apr 27, 2014 7:18 am
by Boskamper
More Cassie, sit my naam op maar as ek nie teen einde Mei deposito betaal het nie, of daar is iemand anders wat het om te gaan, sal ek terugstaan, wil bittergraag gaan, maar is nie seker of ek betyds die nodige RR'e bymekaar sal he nie.
Dankie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Sun Apr 27, 2014 7:18 pm
by slang
Cassie ek sal more vir jou betaal, hou my net daar asb, Dankie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu May 01, 2014 6:03 pm
by Jakkie 321
cassie_calvinia wrote:1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie

Cassie wil net seker maak dat 9: Jakkie wel vir my is (Jakkie 321)

Groette

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Thu May 01, 2014 7:39 pm
by cassie_calvinia
dit is jy

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Mon May 05, 2014 8:06 am
by Jaco vdW
More Cassie

Jy kan my naam ook opsit vir die kursus. Ek en Dewald gaan sommer saam deurry daar na jou toe.

Groete
Jaco

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Mon May 05, 2014 11:39 am
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Tue May 06, 2014 5:48 pm
by cassie_calvinia
1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW
16: Willow
17; jaco van wyk

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed May 07, 2014 4:00 pm
by Hantamer
Is hy nou vol Cassie

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed May 07, 2014 4:04 pm
by cassie_calvinia
andre
ja en nee.
jannie krans slap by sy huis, so daar is nog plek vir 1.
wag nog vir deposito's. so dalk gaan daar nog plek of 2 oop.

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Posted: Wed May 07, 2014 8:19 pm
by Willouw van Niekerk
Ek het nou sopas die deposito betaal Cassie.
laat weet maar wanneer jy ontvang