Page 1 of 1

Jakkals stert kol

Posted: Wed Apr 23, 2014 8:57 pm
by Cobus(Cobb)
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/jackal_with_snake_zps57bd0b58.jpg
Het iemand dalk 'n slang klank ;D ;D

Die swart kol net onder die stert wortel, het dit enige doel of aanduiding van ouderdom, area, geslag???

Re: Jakkals stert kol

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:05 pm
by Geno
Oom Taf het anderdag daaroor gesels..

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... rt#p342247

Re: Jakkals stert kol

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:16 pm
by Cobus(Cobb)
Dankie Geno.