Page 1 of 1

ADVERTENSIE

Posted: Tue Feb 08, 2011 5:47 pm
by Andr? Gous
Ek wil hoor of ek die advertensie op die forum mag  plaas.nTannie wat ek goed ken se man is n ruk terug oorlede en nou wil sy van die wapens ontslae raak.Miskien is daar iemand wat in iets belangstel.Sy wil wapens by polisie in gee om te vernietig toe stop ek haar eers. Ek het inligting van wapens getrek maar het hulle nog nie self gesien nie.Ek weet egter dat die oom nie regtig n jagter was nie.So hulle het min geskiet na my wete.Sy se' die boebel kan nie afgehandel word nie a.g.v die wapens. Ek het n afspraak om Maandag die wapens te sien.As ek die wapens mag opsit onder watter topic.Ek weet ook nie wie toestemming mag gee nie.  Groete Andre Gous  Prieska 

Re: ADVERTENSIE

Posted: Tue Feb 08, 2011 6:16 pm
by Louis102
Andr? Gous wrote: Ek wil hoor of ek die advertensie op die forum mag  plaas.nTannie wat ek goed ken se man is n ruk terug oorlede en nou wil sy van die wapens ontslae raak.Miskien is daar iemand wat in iets belangstel.Sy wil wapens by polisie in gee om te vernietig toe stop ek haar eers. Ek het inligting van wapens getrek maar het hulle nog nie self gesien nie.Ek weet egter dat die oom nie regtig n jagter was nie.So hulle het min geskiet na my wete.Sy se' die boebel kan nie afgehandel word nie a.g.v die wapens. Ek het n afspraak om Maandag die wapens te sien.As ek die wapens mag opsit onder watter topic.Ek weet ook nie wie toestemming mag gee nie.  Groete Andre Gous  Prieska 
Andre, plaas dit onder "Klein Advertensies"-afdeling.  'n Voorreg en 'n diens wat hierdie Forum gratis lewer.

Louis

Re: ADVERTENSIE

Posted: Tue Feb 08, 2011 6:25 pm
by Andr? Gous
Dankie LOUIS.Ek was bang iemand trap my tone.Gous