Per (on)geluk hierop afgekom in my soeke na 'n jag plek.
Woon in Durbanville, en nou val ek sommer ook met die deur in die huis, ons is 2 gesinne wat plek soek om te gaan jag iewers in die Julie skool vakansie. Ons wil 2 Elande skiet, en dan dalk Kudu of Gemsbok en 2 springbokke vir die laaities.
Wil sommer die vrouens saamvat en familie wegbreek daarvan maak.
Verkieslik Noord Kaap (moet darem die Kalahari so van 'n afstand sien die jaar) of dalk suide van Namibie.
As iemand van iets weet, of kan help sal ek dit waardeer.
Gerhard
Ek is nuut hier
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ek is nuut hier
Welkom aan jou daar in die Weskaap. Jy sal sien daar is heelwat lede in en om jou. Vertel ook bietjie van jou skietgoeters en veldpaaie wat jy al geloop het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Ek is nuut hier
Welkom Gerhard
Geniet die forum.
Groete
Jacques
Geniet die forum.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Ek is nuut hier
Welkom Gerhard.
As jy bereid is om tot in Olifantshoek/Kathu omgewing te ry, kan ek jou 'n verwysing gee.
Geniet die forum. PASOP; dis verslawend!! (ek wou dit ook nie glo nie)
As jy bereid is om tot in Olifantshoek/Kathu omgewing te ry, kan ek jou 'n verwysing gee.
Geniet die forum. PASOP; dis verslawend!! (ek wou dit ook nie glo nie)
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ek is nuut hier
http://i105.photobucket.com/albums/m239/iwan207/Smiley/20121.gif Gerhard geniet dit hier
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Ek is nuut hier
Welkom Gerhard,
Jaracal is n wonderlike forum met wonderlike lede. Jy sal dit geneit hier en baie nuwe goed leer.
Jaracal is n wonderlike forum met wonderlike lede. Jy sal dit geneit hier en baie nuwe goed leer.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Ek is nuut hier
Welkom Gerhard, jy sal dit geniet hier.
-
gerhardver
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Apr 22, 2014 11:34 pm
Re: Ek is nuut hier
Ek sal met groot plesier daaikant to ry - laat weet asb ek sal dit regtig waardeer.Dolf014 wrote:Welkom Gerhard.
As jy bereid is om tot in Olifantshoek/Kathu omgewing te ry, kan ek jou 'n verwysing gee.
Geniet die forum. PASOP; dis verslawend!! (ek wou dit ook nie glo nie)