Howa sneller....vervolg
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Howa sneller....vervolg
Ek wil die ander howa sneller draad nie belemmer nie, so gaan maar hier aan.
Ek het my howa HACT sneller kon stel, en hy is pragtig lig (nie gemeet nie), en breek mooi crisp.
Ander aand op Jakkals jag, skiet ek oudergewoonte 'n check skoot op 100mm gong, 100m, gong lui maar toe Dewie terugbring, sien ek hy is so duim en half regs...dog toe maar dis ouderdom en steur my nie daaraan nie.
Eerste jak verloor sy gesig op 40m, kannie sê en onthou waar ek gekorrel het nie...."my Lady"....(no individual recallection my Lady)....maar ek glo nie ek sou kopskoot wou vat nie.
Tweede jak vat Dewie op die kuiltjie van voor en jakkie word 'n tripod, sy linker been/skouer/blad is kas toe.
Derde jak vat Dewie op die blad, was ook effe regs......
Wat sê julle manne...het die nuwe sneller werk verrigting tov jou menswees en skiet bewegings dalk 'n effek om dalk na 'n rigting te beweeg??Moet 'n ou net die nuwe sneller leer ken?? Of eerder weer gaan oor inskiet??
Ek luister
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Cobus, ek kan nie dink dat dit nou die sneller se skuld is nie.
Skiet maar eers weer 'n paar skote van die tafel af.
Lekker as die sneller so bietjie ligter en krisp is, né?
Groetnis
Skiet maar eers weer 'n paar skote van die tafel af.
Lekker as die sneller so bietjie ligter en krisp is, né?
Groetnis
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Yes Oom Piet, ek het maar net die spring gesny, wou nie te veel aan die oppervlaktes polish nie, ander sit ek weer met ander issues...sal die week gou weer oor 'n sak loop lê en kyk wat gebeur.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Vind nou na ek my sneller op die Howa af het na 2.2 lb dat ek die skoot laat loop voor ek heltemal op teiken is. Dit kos nou meer konsentrasie om groepe te skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Koos oor die algemeen verander die POI elke keer as jy die geweer uit die kolf uithaal en weer terug sit.
Ek sou nie vreeslik daaroor worry nie. Stel net gou daai 4 klieks in op die baan en los dan die geweer in die kolf!!
Ek sou nie vreeslik daaroor worry nie. Stel net gou daai 4 klieks in op die baan en los dan die geweer in die kolf!!
Last edited by Pvdw on Tue Apr 22, 2014 7:29 am, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Marius, jy gaan gou daaraan gewoond raak en sommer baie beter skiet!tripodmvr wrote:Vind nou na ek my sneller op die Howa af het na 2.2 lb dat ek die skoot laat loop voor ek heltemal op teiken is. Dit kos nou meer konsentrasie om groepe te skiet.
Myne is af na 1 lb. Hy loop soos stroop.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Sonder 'n trekskaalthie, is daar 'n jippo manier om die ponde te meet??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Hang 'n plastiekbottel aan die sneller en gooi water in tot hy breek. Weeg dan die bottel met alles wat aan die sneller gehang het.Cobus(Cobb) wrote:Sonder 'n trekskaalthie, is daar 'n jippo manier om die ponde te meet??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Gaan so probeer....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Lyk soos 1/2 liter bottel water, nie heeltemal vol nie, so ek rond maar af na 500g in totaal....1,1 pd....not bad.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Pieter Willem Vorster wrote:Hang 'n plastiekbottel aan die sneller en gooi water in tot hy breek. Weeg dan die bottel met alles wat aan die sneller gehang het.Cobus(Cobb) wrote:Sonder 'n trekskaalthie, is daar 'n jippo manier om die ponde te meet??
Daai klink na 'n blink plan!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Dis net n baie slim oom wat sulke blink planne maak!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Cobus
Ek het n Rifle Basics sneller op my Savage gesit. Was ingestel voor tyd. Moes daarna omtrent 7 klieks regs en so 3 op op 100m. Dink dis eerder die uithaal uit kolf as die sneller self.
Ek het n Rifle Basics sneller op my Savage gesit. Was ingestel voor tyd. Moes daarna omtrent 7 klieks regs en so 3 op op 100m. Dink dis eerder die uithaal uit kolf as die sneller self.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Vandag gou my sneller loop meet by gunsmith met trek skaaltjie. 450g dan breek hy, maar nog steeds veilig, stamp, slot toe klap, safety werk mooi.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa sneller....vervolg
450g.?? Dis so sag soos jy daai sneller kan kry. Myne staan op 600g en ek los hom net so.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Howa sneller....vervolg
Kan jou amper waarborg dat jou groepe op die teiken nou gaan krimp. Laat hoor!Cobus(Cobb) wrote:Vandag gou my sneller loop meet by gunsmith met trek skaaltjie. 450g dan breek hy, maar nog steeds veilig, stamp, slot toe klap, safety werk mooi.....