Vervangende sneller vir Anschutz Mod 1430
Posted: Thu Apr 17, 2014 11:48 am
Ek het bovermelde geweertjie in .22 Hornet. Dis klaarblyklik nog nie ou Mauser snellers en dit is baie styf en onverstelbaar. Weet iemand van 'n sneller wat sal kan stel en op bovermelde pas?