Goeie dag mense!
Ek is nou gevra by 'n kolega of sy wapens op my naam gesit kan word, maar die probleem is ek het nie pleg daarvoor nie en hy wil die wapens op sy plaas hou dus op my naam sit is buite die kwessie. Ek het voorgestel dat hy dit dalk op die plaas of besigheid se naam sit, maar weet gladnie hoe dit werk en of dit gedoen kan word nie, ek meen wie doen die bevoegdheid daarvoor ens.
Nog 'n ding is dat sy neef besit die helfde van die plaas so dit pla hom ook, hy wil nie die helfde van die wapens vir hom gee nie.
Die ding is dat al die wapens in 'n boedel le, sy pa( op wie se naam die wapens was) is so 'n paar maande terug oorlede. en die bol moet aan die rol gesit word.
As julle dalk ander voorstelle het of raad kan gee sal dit waardeur word.
Groete
Alec
Gewere op plaas/besigheid naam?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Gewere op plaas/besigheid naam?
Ek glo nie daar is 'n maklike manier nie. Hy sal maar moet "Competency" doen, toegewyde (jag / sport of beide) status kry, en elke geweer afsonderlik motiveer.
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gewere op plaas/besigheid naam?
hy is 'n PH
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 842
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Gewere op plaas/besigheid naam?
Hy kan die wapens op sy plaas hou al is dit op sy eie naam, kry net 'n bergingspermit by die DFO.
Groete
Groete
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gewere op plaas/besigheid naam?
baie dankie
