Page 1 of 1
German Jagd-terriers
Posted: Tue Apr 15, 2014 7:18 pm
by shanenel
Weet iemand waar ek so hondkan koop of weet iemand van iemand wat teel met hulle.Dit lyk of hulle baie onbekend in ons land is.
Re: German Jagd-terriers
Posted: Tue Apr 15, 2014 8:08 pm
by De beer
Daar is iemand in ons land wat met hulle teel maar hulle is nie te koop nie. Jy kry nie op die oomblik sommer jagd terriers te koop nie.