Page 1 of 1
375 H&H 250 gr. Barnes TSX
Posted: Tue Apr 15, 2014 2:52 pm
by Shakes
Kan enige iemand my asseblief help met ladings vir Barnes TSX 250 gr. in .375
Ek het 'n CZ 550.
1: 12 twist
25" loop.
Baie dankie.
Re: 375 H&H 250 gr. Barnes TSX
Posted: Tue Apr 15, 2014 3:09 pm
by tripodmvr
Uit QL kan ek aflei dat S355 moontlik jou beste roep is. Begin met 66gr wat jou naby aan 2550vps behoort te gee. Moet nie 2850vps oorskry nie.
Re: 375 H&H 250 gr. Barnes TSX
Posted: Tue Apr 15, 2014 5:01 pm
by Shakes
Baie dankie, sal gaan probeer.
Het nounet 'n paar van die ander posts gelees en lyk vir my reg.
Waardeer baie.