Page 1 of 1

Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Apr 15, 2014 2:40 pm
by Joe308
Middag manne!

Ek is opsoek na n Bosveld jag plek so binne 2-3 ure vanaf Gauteng - aanbevelings sal waardeur word.

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Apr 15, 2014 3:36 pm
by DJ V
Probeer Iwamanzi of Loodswaai

lekker naby en lekker jagplek

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Apr 15, 2014 5:35 pm
by Carl
Hallo Joe
Jy kan by my skoonies probeer www.biki-bini-bos.com ek weet nie watter datums oop is nie.

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Apr 15, 2014 6:35 pm
by Joe308
Dankie julle

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Apr 15, 2014 10:00 pm
by grumpy
Kan jou help met blesbok dag jag net buite Bronkie maar skiet so 300-350m! :):

Ramme is R 1200 en ooie is R 1000. Dagfooi is R 350 per jagter. As jy vlakvark raakloop is hulle R500.

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Wed Apr 16, 2014 10:46 am
by Joe308
Grumpy, vlakte skiet is net so lekker. Kan jy details vir my pm?

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Jun 17, 2014 12:54 pm
by Rooster1089
hallo Grumpy,
Kan jy vir ook PM stuur asb.
Dankie

Re: Bosveld Jagplek 2 ure vanaf Gauteng?

Posted: Tue Jun 17, 2014 1:48 pm
by RUPERT
Joe. Skakel vir Zirk op 0836865972 hy het baie jag plek net buite Pta