Page 1 of 1
Help asb met lading.
Posted: Fri Apr 11, 2014 8:31 pm
by Nickvn
Vriend van my kom vanmiddag hier aan en vra help met n lading vir sy nuwe (ou) 6,5 x 284 RSA aksie etc. Hy het net twee rontes van twee ladings gelaai om te sien wat maak hy en om die spoed te meet. Hy het die vier rontes agter mekaar geskiet.
My raad aan hom was om sy teleskoop in te stel en om nie my tyd te mors nie. Watter raad sou julle hom gegee het?
IMG_3872.jpg
Re: Help asb met lading.
Posted: Sat Apr 12, 2014 4:24 pm
by Johan Reyneke
Jammer daar was nie 'n derde skoot nie, maar ek sou dieselfde raad gegee het
Re: Help asb met lading.
Posted: Sat Apr 12, 2014 4:38 pm
by Heinz Petersen
Ja dit is die regte antwoord vir hom, dan mors hy ook nie ons tyd nie.
Re: Help asb met lading.
Posted: Sat Apr 12, 2014 4:39 pm
by Smitstertjies
Tel daai 2 ladings bymekaar en deel deur 2

Re: Help asb met lading.
Posted: Sat Apr 12, 2014 8:32 pm
by Nickvn
Dit was 4 skote van 2 verskillede ladings met twee verskillende grote koeels daai…………….
Re: Help asb met lading.
Posted: Sun Apr 13, 2014 1:34 pm
by Johan Nel
Wat presies was nou sy klagte?
Re: Help asb met lading.
Posted: Sun Apr 13, 2014 1:42 pm
by Nickvn
Hy het die geweer gekoop en net twee ladings sommer so uit die vuis uit gelaai om te sien hoe maak hy. Toe maak hy baie mooi…….
Hy is baie gelukkig met sy nuwe geweer.