Puik diens en n mooi geweer

Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Puik diens en n mooi geweer

Post by Dwight375 »

More manne

So ruk terug het Ralph Bardenhorst n 308 verkoop teen n baie goeie prys hier op die forum, ek was gelukkig genoeg om die geweer te koop, ek het so bietjie laat verander aan die geweer en Ralph jr het gstrnd vir my n paar fotos gestuur.

Ek kan nie wag vir die geweer nie en moet se ek is baie baie impress mt die goeie diens - baie dankie Ralph.

Ek beoog om n 14x leupold op die geweer te pas, my mond water nou en ek kan nie meer wag nie. :laugh:

Geniet die fotos van die werk wat tot en met dusver gedoen is.

Groete
Dwight
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Puik diens en n mooi geweer

Post by Dwight375 »

Hier is nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Puik diens en n mooi geweer

Post by Jonie »

Bitter mooi

geniet hom
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Puik diens en n mooi geweer

Post by Dwight375 »

Dankie Manne

Ek en Ralph het saam besluit dat ons sommer vir die 308 n kleiner boetie moet kry, ons het besluit op 22-250 en dit gaan n matching pair wees - ek is so opgewonde ek kan dit nie meer hou nie.

Hier is nog n foto of 2 van die 308.

Groete
Dwight
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply