Ek wil graag weet, is daar Jakkals in die Overberg area. Ek weet daar is Rooikat, watse roep sal julle aanbeveel vir die roep van rooikat in die aand daar?
Dankie ek luister aandagtig
Jakkals in die Overberg en Rooikat
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Jakkals in die Overberg en Rooikat
Waar in die Overberg ? So ver my kennis strek is die Overberg nog wes van Barrydale ook en daar is baie beslis jakkalse.
