Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Riebeeker »

Hi Almal. Dankie vir al die inligting wat julle so vrylik deel, en boonop in Afrikaans. Is 'n beginner en het Saterdag my eerste veldskietkompetisie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Hilux01 »

Riebeeker,
Lekker man baie welkom, is darem n mooi deel van die land daar waar jy vandaan kom
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by hunter74 »

Welkom en geniet.

Groete.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by henning »

Welkom Riebeeker, Jy gaan dit geniet.

Ek was in die 1960's in die Riebeeck Kasteel koshuis, staan die plek nog?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit sommer baie
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Riebeeker »

Henning, die koshuis staan nog. Ons spot mos dat ons Damnnation, Salvation en Education langs mekaar het, met The Royal Hotel, die NG Kerk en Laerskool Riebeek Kasteel langs mekaar.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Nickvn »

Ja lekker wyn en olywe daar ge eet verlede jaar toe ons gaan blomme kyk het.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Riebeeker »

Kom maak volgende keer 'n draai, ek is by Riebeek Kelder.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by LRLaubscher »

Riebeeker wrote:Kom maak volgende keer 'n draai, ek is by Riebeek Kelder.
Nou watter man by Riebeek Kelder ken ek wat skiet??
Kom immers ook van daai wereld.... ???
Groete,
Nico
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by LRLaubscher »

LRLaubscher wrote:
Riebeeker wrote:Kom maak volgende keer 'n draai, ek is by Riebeek Kelder.
Nou watter man by Riebeek Kelder ken ek wat skiet??
Kom immers ook van daai wereld.... ???
Groete,
Nico
Sal jou dan sien Saterdag agter die berg..... ;)
Gaan seker ook die gong dag skiet of hoe?
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Jacko »

Riebeeker wrote:Kom maak volgende keer 'n draai, ek is by Riebeek Kelder.
Hallo Riebeeker. ;D
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by vriell »

Welkom ou maat !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Donsie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Donsie »

Welkom
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Riebeeker »

Nico, die Riebeeker is André. Hy is by Riebeek, maar kan nie eintlik skiet nie. Ja, ek is Saterdag daar.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by LRLaubscher »

Riebeeker wrote:Nico, die Riebeeker is André. Hy is by Riebeek, maar kan nie eintlik skiet nie. Ja, ek is Saterdag daar.
Top klas,

Ons gaan lekker skiet Saterdag!

Sien dan Andre.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by tau »

Jacko wrote:
Riebeeker wrote:Kom maak volgende keer 'n draai, ek is by Riebeek Kelder.
Hallo Riebeeker. ;D
Hy julle twee kry 'n kamer asb.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by LRLaubscher »

tau wrote:
Jacko wrote:
Riebeeker wrote:Kom maak volgende keer 'n draai, ek is by Riebeek Kelder.
Hallo Riebeeker. ;D
Hy julle twee kry 'n kamer asb.
Ag jys net jaloers dat jy die Saterdag kan saam speel nie!!

Jaloesie is n kenteken van swak karakter nê....

Haha ;D
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by tau »

LRLaubscher wrote:
Ag jys net jaloers dat jy die Saterdag kan saam speel nie!!

Jaloesie is n kenteken van swak karakter nê....

Haha ;D
Ons vriend se Springbokke val hom aan ek moet ongelukkig vir hom Saterdag gaan help met die stryd. En Sien Dirk Bester stuur mails oor die skiet elkedag. Ander probleem is 'n 7mm Rem Mag skiet gate in die gonge......


Oja Welkom Andre
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Gawie(13mm) »

Aangesien die draad van Andre geskaak is , sal ek nou maar aanvoeter ;D

Ek tel nou vir Andre, Mnr. Laubscher, Corné en die uwe wat Saterdag die klokke gaan lui.
Wie nog?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Riebeeker »

Ek gaan die tou trek, maar twyfel of die klokke gaan lui. Onthou die elektroniese inskrywings sluit vandag en die skuts is beperk tot 120.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Gawie(13mm) »

Ek gaan net vir die "lucky draw". Laasjaar het ek 'n haarsny gewen. ???
Ek kan net vanjaar beter vaar.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Gerrie Smith »

7mm! Ek dog ek ry saam jou?!
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Gerrie Smith »

O ja, welkom hier Riebeeker!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by Gawie(13mm) »

Gerrie Smith wrote:7mm! Ek dog ek ry saam jou?!
Ek tel jou nie meer nie, jy is al deel van die Navara ;D .
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
COENA
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Feb 03, 2014 11:25 am

Re: Nuwe lid van Riebeek Kasteel

Post by COENA »

Na al die kommentaar is jy al ingeburger, ma welkom by die forum.
Post Reply