Page 1 of 1

Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 3:53 pm
by Tiaan
Middag almal.

Ek is Tiaan Steyn van Pretoria Noord. Eks in die hout bedryf, Doore International. Jag is verseker my grootste stokperdjie, en dan natuurlik herlaai wat daarmee hand aan hand gaan.

Dis al n geruime tyd wat hier inloer, en het nou darm uiteindelik sover gegaan as om myself voor te stel hier.

Ek glo ek gaan dit nou nog meer geniet as voorheen en luister graag.

Groete.

Tiaan.

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 3:55 pm
by ROBBIE1
Welkom ou mater, jy sal lekker saam kuier!!

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 4:04 pm
by dolla
Finally! Welkom tiaan. Hoop jy geniet dit :D

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 4:14 pm
by G-force
Welkom Tiaan.

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 4:29 pm
by alecjohnson
Baie welkom ou roofkyker ;)
Jy sal dit sekerlik hier geniet!

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 4:53 pm
by Jacquesb
Welkom Tiaan
Lekker kuier hier saam met ons.

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 5:46 pm
by willmlou
Welkom hier op die forum.

Re: Dagse aan almal!

Posted: Sun Apr 06, 2014 6:02 pm
by Pvdw
Welkom Tiaan.

Hier is reeds baie manne van Pta op die forum. Darm plek vir nog so klompie.

Re: Dagse aan almal!

Posted: Mon Apr 07, 2014 8:47 am
by jamalley
Welkom Tiaan, hoop jy geniet dit baie

Re: Dagse aan almal!

Posted: Mon Apr 07, 2014 12:36 pm
by hunter74
Welkom Tiaan.

Geniet dit hier.

Groete.

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 8:36 am
by Beer (Christo)
Hi Tiaan

Welkom hier. Manne die man kan nou vir jou 'n lekker braai pap aan mekaar slaan.

Gesels weer

Christo

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 8:42 am
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 9:04 am
by ROBBIE1
Praat jy Christo, Kobus gaan die naweek weer n los maagie he, hahahahaha!

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 10:31 am
by OMarais
Baie welkom

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 11:06 am
by Beer (Christo)
ROBBIE1 wrote:Praat jy Christo, Kobus gaan die naweek weer n los maagie he, hahahahaha!
Van die pap? :angel: of die bramfientjie wat saam geloop het? ++>:

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 11:10 am
by ROBBIE1
>:D , nee van die pap! Tiaan bou n braaipap met n pond botter, growwe swart peper, en 2 blikke room mielies, man voorwaar aangenaam, maarbparty manne se konstetiesies hanteer daai pond botter nie so lekker nie! Hys so lekker sag daai pap, jyt nie eers skillie nodig nie!

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 08, 2014 11:16 am
by Beer (Christo)
Haha..... Daai is lekker. Ek het al 'n paar probeerslae gehad, maar ek kry dit nie so lekker soos wat Tiaan (of jy) dit gemaak het nie. Miskien het ek nie genoeg botter in gesit nie.

Kobus, jy moet maar die konstitusie voorberei vir die naweek!

Re: Dagse aan almal!

Posted: Tue Apr 15, 2014 4:43 pm
by COENA
Geniet die forum soos ons. Baie welkom Tiaan