Page 1 of 1

Swart Labrador gesoek vir my seun.

Posted: Thu Feb 03, 2011 10:37 am
by KSV
Ek soek verkieslik 'n swart teffie maar ander kleure sal ook werk as daar nie swartes beskikbaar is nie?

Maak mooi!
Hein

Re: Swart Labrador gesoek vir my seun.

Posted: Thu Feb 03, 2011 12:03 pm
by KSV
Majuba,

I know, I know. Sal my 3de wees. Moes die besproeing 2 keer oordoen na die vorige een. Gelukkig as hulle 2 word bedaar hulle heeltemal. Dink nog steeds iewers in hulle voorgeslagte was n mol.

Maak mooi!
Hein