Page 1 of 1

Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Wed Apr 02, 2014 10:16 pm
by uitenwaj
Goeie dag mede forum lede.

Ek wil nog QL aanskaf maar daar is ander sake op die stadium wat nog moet voorkeur kry.

Is daar iemand wat my sal kan help met node spoed berekeninge vir my 22-250 en 308 asseblief. Die ladings sal ook baie help maar ek verstaan dat nie alle gewere dieselfde is nie en dit kan moeilikheid veroorsaak.

Met die spoed metings het ek S335 Lot 698 gebruik maar ongelukkig is daai kruit nou klaar en gaan ek nou begin met S335 Lot 705. As ek net die Node Spoed van die gewere kan kry sal dit baie help met my lading ontwikkeling.

Geweer 1

Kaliber 22-250
Koeel Nosler Ballistic SilverTip P\N 51031
Koeel gewig 55gr
Maak Dop Lapua
H2o dop 45.2gr
Slagdop CCi 200
TPL 61mm
TPL (geweer Lande) 64,50mm
Magasyn kas Lengte +-73mm
Loop Lengte 60.8cm / 23,9369"
Kruit S335 Lot 698
Lading 1 Spoed 32gr - 3247/3249/3262fps
Lading 2 Spoed 34gr - 3448/3456/3460fps

Ek het die 55gr Nosler Ballistic SilverTip P\N 51031 geskiet en sukkel om weer te kry en wil nou oorskakel na die gewone 55gr Nosler Balistic Tip P\N 39560. Die B\C ens is presies dieselfde al verskil is die SilverTip het 'n Lubalox Coating op. Gaan dit n verskil maak aan die node spoed of sal dit net die druk afekteer wat beteken die lading gaan moet verskil om dieselfde node spoed weer te kry?

Geweer 2

Kaliber 308
Koeel Rhino Penetrator(Monolitiese Punt) BC 0.419 S\D 0.248 (Volgens Kobus wat die punte maak)
Koeel gewig 165gr
Maak Dop Hornady Match
H2o dop 56.1gr
Slagdop CCi 200
TPL 71.6mm
TPL (geweer Lande) 73.9mm
Magasyn kas Lengte +-73.5mm
Loop Lengte 55.8cm/21,9684"
Kruit S335 Lot 698
Lading 1 Spoed 37,5gr - 2248/2252/2252fps
Lading 2 Spoed 39,5gr - 2449/2455/2467fps

Ek het 2 vrae vir die kaliber.

1. Ek sien Kobus van rhino punte het n nou papiertjie in die boksie gesit wat se jy moet 1 tot 2mm van die geweer lande af laai. Ek het daai 71.6mm gelaai volgens somchem se boekie wat beteken ek het 2.3mm van die lande af gelaai. Sal dit beter wees om die TPL na 71.9mm en 72.9mm te verleng? (Behoort net net met n TPL van 72.9mm te pas)

2. As die hornady match doppe klaar geskiet is gaan ek na lapua doppe toe oor skakel waarvan ek klaar 200 het wat in die kas le en wag. Sal die H2O Dop volume baie verskil tussen die twee en n groot verskil maak aan die node spoed of sal dit n klein aan passing wees om dit weer reg te kry?

Weer eens baie dankie vir julle moeite en hoop iemand kan my help.

Groete
Arno

Re: Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Thu Apr 03, 2014 12:44 pm
by alecjohnson
ek sal vanaand gou uitwerk vir jou en more laat weet.

Re: Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Thu Apr 03, 2014 2:38 pm
by uitenwaj
Baie Dankie alecjohnson.

Ek waardeur dit baie. Ek is nie baie haastig nie so tyd is aan ons kant.

Groete
Arno

Re: Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Thu Apr 03, 2014 3:52 pm
by Andrew Leigh
22-250 Remington with Nosler 55gr. 51031
There is a drop in velocity from the muzzle to the chrony. Assuming that the Chrony is positioned 5-6m away from the muzzle then;

Predicted muzzle velocity Load 1 = 3 275fps and returns a burn rate of 0.5123
Predicted muzzle velocity Load 2 = 3 480fps and returns a burn rate of 0.5150

The nodes for you barrel length are Node 3 = 1.019ms and Node 4 = 1.099ms. (You cannot get to Accuracy node 2 as it is over pressure.)

Using the hotter burn rate get the following loads.

A load of 33.1gr. of S335 Lot 698 would have put you on node 4 @3 393fps @ 44 533psi.
A load of 35.0gr. of S335 Lot 698 would have put you on node 5 @ 3 575fps @ 52 302psi

To adjust to lot 705 which according to Somchem is 0.2% slower than lot 698 is not worth it as 0.2% of 3 573fpf = 7.2fps which is within the standard deviation so I would not bother. QL also show the 55gr. normal ballistic tip 59536 (can't find the number you quoted) as shooting identically. So the same load applied.

I don't have the Rhino bullets files so cannot help on that one

Re: Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Thu Apr 03, 2014 8:12 pm
by uitenwaj
Andrew Leigh thank you very much for your effort.

My chrony is always 5m from the muzzle. Thank you again i will load a few and see what they do.

Regards
Arno

Re: Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Thu Apr 03, 2014 9:26 pm
by alecjohnson
Not to hijack the post, just for me and maybe others to learn..
How to work out the speed drop, I allways use rhe speed of crony at the spot 5m away ant work out my nodes there. Now I made use of the speeds as given, and got nodes also 3 and 4 at speeds 3476 and and 3309.

I got nodes of rhinos at 5,6 and 7 at 2567, 2457 and 2298

Please help us out. I've only started using QL 5 monthes ago

Re: Hulp met QL Node Spoed uitwerk.

Posted: Thu Apr 03, 2014 10:36 pm
by Andrew Leigh
I have a Sierra Program which gets close enough. I only use it for this now.

It may make little difference to the result but I figured if we are going to use a computer program we may as well feed it as accurate information as possible.