Page 1 of 3
EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 4:41 pm
by ROBBIE1
Ek het gister middag onder dwang Nina Park Kfc toe gery, en het ons n tall order Kfc gaan koop, my gesin en vriende wat by ons was. 1stens was die bestelling n gemors omdat die dame wat by die drive thru werk seker maar nie my ingels verstaan het nie. Eks voor in en gaan soek die goed wat kort, 20min later daar uit met die hele order.
Eet toe lekker, en gaan vat so SMK. Skrik wakker met n lelike gedoente wat aangaan in die buik! Dit was so erg dat ek naderhand pille en kem o dine moes drink. My vrou en pel ook aangedoen, en ons lam ontlas!!!
Wat gaan aan met Kfc deesdae, oral hoor mens van mense wat siek raak, diens wat pateties is en goed wat kort of verkeerd is!!!
Is dit net ek, of isndaar nog mense wat dit ondervind?
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 4:51 pm
by FCLoretz
Blok sal jou vir jou se jy besoek die verkeerde KFC.
Hoender is maar 'n sensitiewe ding soos jy weet Robbie. Ek is baie versigtig vir hoender eet.
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 4:52 pm
by alecjohnson
Ek het al KFC afgeskryf so 'n jaar gelede ne ek sol siek geword het. Ek koop nie hoender nie ek vertrou nie die mense nie.
Ek het eenmaal na 'n winkel gegaan en gevra of die kospakkies elke dag vars gemaak word, Ja miner is die antwoord. Nou ek kom net van die skietbaan af en het toe stiekers by my en plak skelempies onder 'n paar bakkies wit stiekers. Twee dae later was daar nog 3 bakkies met my stiekers onder dit...
In vandag se lewe word elke sent 2x omgedraai, daarom die kans op swak gehalte en siekword.
En dis eintlik hartseer dat ons wereld so raak.
Hoop jy voel al beter Rob.
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 4:54 pm
by ANDRIES
Ek voel dieselfde oor die KFC by Worcester se mall.Diens is pateties.Ek het hulle ook laat verstaan dat hulle mooi moet kyk hoe ek lyk want hulle sal my nooit weer sien nie.
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 5:35 pm
by Heinz Petersen
Ek kan nie verstaan dat iemand KFC hoender kan eet nie. Dit is net vol olie en deeg met n klein stukkie hoender in die middel
en dan moet jy sooibrand pille vat daarna.
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 5:40 pm
by vlakvark1
Robbie dit klink na Lydenburg se KFC waarvan jy praat. As jy hier koop
dan ry jy sommer ongevalle toe en boek jou self in vir die nag so siek
word jy van hulle hoender
Al wie nie siek word nie is die

, hulle is al gewoond daaraan
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 5:48 pm
by henning
Ek was jare gelede n manager by KFC toe daar nog behoorlike beheer was en kan vir julle se dat daar behoort geen rede te wees vir swak diens en kwaliteit nie.
As KFC se riglyne gevolg word sal daar nooit n klagte wees nie.
Nou wat dink julle het fout gegaan? Ek voel half ongemaklik om te se, dit is ons nuwe Suid Afrika.
Ek het geen ander antwoord vir julle nie.
Groete
Henning
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 5:50 pm
by ROBBIE1
Alec ek sweer ek weeg 5kg minder vandag, ma is ok dankie.
In n 5km radius is hier pta noord tak waar hulle so rasisties is dat ek wil moord pleeg, Junktion is soos Heinz se n pot olie, Nina park moet jy altyd wag vir kos, Mansfield is tans die beste maar ook baie olierig, Wonderpark is pik swart, geen witte koop meer daar nie! By al die takke sien jy nie n blanke personeel lid nie, en al woorde wat die res ken, is o sorry sir............ Wat Henning se is 200% korrek!!!
Nee wat, dis sommer strooi!!! Ek wens hulle maak almal toe omdat hulle so swak is!
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 6:11 pm
by Eugene
Hele paar jaar terug ook Klerksdorp se KFC gelos.... Elke keer diaree gekry, selfs met hulle burgers en dan vra ek vir 'n grilled hoenderborsie!
Net nie meer die moeite werd nie.....
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 6:22 pm
by wlm
Heinz Petersen wrote:Ek kan nie verstaan dat iemand KFC hoender kan eet nie. Dit is net vol olie en deeg met n klein stukkie hoender in die middel
en dan moet jy sooibrand pille vat daarna.
Ek het mos my eie wors, biltong, patties, ens. Ek eet nie KFC, McDonalds,Steers en noem maar op nie.
Nie omdat ek suinig is nie maar omdat dit sleg smaak.

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 6:30 pm
by henning
Hierdie KFC storie le nogaal na aan my hart, omdat my neef was n area bestuurder vir KFC en hy het jare gelede vir COLONEL Sanders persoonlik ontmoet, en het n foto om dit te bewys.
KFC se regulasies is so flippen streng dat ek kan nie verstaan hoe die bostaande klagtes voortspruit nie. Dit bepaal tot die temperatuur waar teen jy jou kos moet ontvang, en ons was gereeld getoets.
Daar het n toets beampte by ons kos kom koop en die warm kos moes ten minste 60 grade Celsius wees en die koue kos onder 4 grade Celsius,
Die hoender moes ten minste 10 minutes in die warm oond le, sodat die oortollige olie kan dreineer.
Ek het ook agter gekom dat die porssies sommer heelwat kleiner geraak het.
Ek het ook n goeie idee hoekom die hoender party mense siek maak.
Ons is geleer om die vorige jaar se verkope syfer te gebruik plus 15 present en dan soveel hoender die vorige aand uit te haal om te ontvries. Duidelik oor skat die bestuurders die " projected sales" vir die volgende dag en verkoop die hoender twee dae nadat dit ontvries is.
Nou het ek sommer genoeg gese.
Voorspoed
Henning
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 7:24 pm
by mariusr
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 11:09 pm
by Hennie Dreyer
Mense: KFC, net soos Nando's het gewilde franchise moontlikhede geword vir die tradisioneel agtergeblewenes - die oomblik wat hulle die oorkoop van die oorspronklike eienaars kom jy dadelik agter daar is fout. Dissipline/vriendelikheid/sindelikheid is in sy m..r!
Glo my: daar was 'n tyd wat ek nie 'n week kon gaan sonder 'n KFC of 'n Nando's nie - maar die 'omgekeerde' rassisme en swak diens en uiters gevaarlik onhigieniese patetiese kos het my total genees.
My kinders en my wederhelf daai vieslike gif voer - en nog betaal daarvoor???? Nooit weer nie
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 11:25 pm
by LongWolf
Robbie
Stop by enige KFC of soortgelyke besigheid in die land en vra om met die EIENAAR te praat........dan sal als duidelik word vir jou.
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Mon Mar 31, 2014 11:36 pm
by henning
Hennie Dreyer wrote:Mense: KFC, net soos Nando's het gewilde franchise moontlikhede geword vir die tradisioneel agtergeblewenes - die oomblik wat hulle die oorkoop van die oorspronklike eienaars kom jy dadelik agter daar is fout. Dissipline/vriendelikheid/sindelikheid is in sy m..r!
Glo my: daar was 'n tyd wat ek nie 'n week kon gaan sonder 'n KFC of 'n Nando's nie - maar die 'omgekeerde' rassisme en swak diens en uiters gevaarlik onhigieniese patetiese kos het my total genees.
My kinders en my wederhelf daai vieslike gif voer - en nog betaal daarvoor???? Nooit weer nie
Ek is half stom geslaan oor die gehalte van KFC nadat dit vir my so n trotse bedryf was. Nou wat nou?
Ek hou maar my bek.
Dit is so hartseer dat so n eerbare besigheid in die grond in bedreif word, en ek wonder of daar mense is wat werklik omgee.
KFC is n baie successful resep, net so baie jammer dat dit word op gefoeter.
Groete
Henning
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 6:33 am
by Beyers
henning wrote:Hennie Dreyer wrote:Mense: KFC, net soos Nando's het gewilde franchise moontlikhede geword vir die tradisioneel agtergeblewenes - die oomblik wat hulle die oorkoop van die oorspronklike eienaars kom jy dadelik agter daar is fout. Dissipline/vriendelikheid/sindelikheid is in sy m..r!
Glo my: daar was 'n tyd wat ek nie 'n week kon gaan sonder 'n KFC of 'n Nando's nie - maar die 'omgekeerde' rassisme en swak diens en uiters gevaarlik onhigieniese patetiese kos het my total genees.
My kinders en my wederhelf daai vieslike gif voer - en nog betaal daarvoor???? Nooit weer nie
Ek is half stom geslaan oor die gehalte van KFC nadat dit vir my so n trotse bedryf was. Nou wat nou?
Ek hou maar my bek.
Dit is so hartseer dat so n eerbare besigheid in die grond in bedreif word, en ek wonder of daar mense is wat werklik omgee.
KFC is n baie successful resep, net so baie jammer dat dit word op gefoeter.
Groete
Henning
GEFOETER IS DEFINITIEF 'N SPELFOUT
Bly maar weg van Graaff-Reinet se KFC
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 6:52 am
by Frikkiedbr
Henning, ek dink jy moet maar daai resep hier deel

en dan maak ons maar ons eie hoender en word nie meer siek nie.
En ons weet ons eet die regte hoender en nie hoender wat al 5dae lê om te ondooi nie.
Hier in kempton is daai hoender ook so olierig jy hoef nie vis olie pille te drink vir die joints nie

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 7:04 am
by OMarais
Ek is ook klaar met KFC mens kan net sowel 'n bol olie eet, maar vir meer as 'n jaar eet ons ook nie meer McDonalds nie nadat ons gesien het hoe hulle die vleis vervaardig en toetse getoon het dit is "unfit for human consumption".

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 7:21 am
by GreyGhostGear
Mens kan amper nie glo nie, daar is dan so baie trots in die besigheid..
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/12146_10151866388026541_2028918976_n1_zps2e27b3b1.jpg
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 7:29 am
by andre007
Robbie. As jy weer lus raak vir 'voeël', kry Nando's

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 7:49 am
by 375fanatic
Ek eet uit beginsel nie mac donalds nie,ook nie Pepsi , citroen ,renualt . Ek het ook nie Pepsi in my winkels verkoop nie
Hulle was nou om te booikot Dan kom hulle terug en wil net mark aandeel he se mo#r
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 7:59 am
by BRNO (Pierre)
Ek reken ek sal nooit ophou KFC eet nie. Dit is soms soos n "fix" vir my. Ek koop tot ny Diepsloot se KFc waar daar nie eers n drive thru is nie, en het in my lewe nog nooit siek geword daarvan nie. Ek gaan noe skietbaan toe, en sal van daaraf stop by Elarduspark se KFC vir 8 spicy wings. Sal later n foto plaas.
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 8:03 am
by Beretta
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 8:22 am
by JAGTERSREG-JRM
Hulle begin blou hoender verkoop vir die meerderheid en onse magies kan dit nie hanteer nie........Ek is op dieselfde plek kla met daai strooi.Bwb elkgeval baie lekkerder
Re: EKS KLAAR MET KFC!!!
Posted: Tue Apr 01, 2014 8:26 am
by Triple2
BRNO (Pierre) wrote:Ek reken ek sal nooit ophou KFC eet nie. Dit is soms soos n "fix" vir my. Ek koop tot ny Diepsloot se KFc waar daar nie eers n drive thru is nie, en het in my lewe nog nooit siek geword daarvan nie. Ek gaan noe skietbaan toe, en sal van daaraf stop by Elarduspark se KFC vir 8 spicy wings. Sal later n foto plaas.
Ek is self nou lus vir 8 Zinger wings!!!!