Page 1 of 1
Bavarian Bloodhound's
Posted: Wed Feb 02, 2011 8:57 am
by Thoei
Goeie More Manne
Ek wil weet of daar van die manne is wat die Bavarian Bloedhonde gebruik vir jag.En wat die ondervinding met die honne is.
Groette Thoei
Re: Bavarian Bloodhound's
Posted: Thu Feb 03, 2011 1:03 pm
by Thoei
Hi vir die manne wat gewonder het so lyk hulle.
Groette Thoei

Re: Bavarian Bloodhound's
Posted: Sun Jun 26, 2011 3:52 pm
by FJS
Ek het een gehad, maar glad nie baie sukses met hom gehad nie. Hy is wel baie kleiner en beweegliker as die groot bloodhound.
Maar sy jag instinkte is net nie so sterk soos die foxhound, bluetick en beagle nie. Volgens my is 'n gewone bloodhound x beagle kruis hond baie beter, as jy iets soek met bloedhond in.
Het net die een gehad, so praat maar nou volgens die een wat ek gehad het.
Groetnis